LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Middelkraal Accommodation | LekkeSlaap
+13

Middelkraal Accommodation

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Middelkraal Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Carl V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Seer-sekerlik nog die skoonste en netste oornagfasiliteit wat ons al raakgeloop het! Pragtige ligging met rustige uitsig! Die lekkerste en goed ingerigte braaiskerms ooit! Moet asseblief nie die ontbyt misloop nie - 5-stergehalte! Baie Dankie aan Johan en Magriet.

Bernard S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Baie lekker oorgebly met mooi blomme om huis. Verkeer op N7 pla bietjie.

Jackie S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding Namaqua hospitality!

Olea cottage was simply superb! Warm, cosy, well equipped, it was the perfect base to explore the flowers in Namaqualand. Johan and Magrieta made us feel so welcome, checking in on us, making travel suggestions (including seeing the snow in Leliesfontein!) and providing the most delicious dinner. Great value for money, highly recommended.

Theuns E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ligging vir blomme kyk in Namakwa.

Die plek is puik geleë, baie privaat en baie vriendelike hosts! Die bederf met roosterbrood en konfyt was ekstra spesiaal!

Middelkraal Accommodation se terugvoer

Hallo Theuns,

Ons is baie bly om te hoor dat julle die tydjie by Middelkraal geniet het.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete,
Johan & Magrieta

Middelkraal Accommodation
Elize S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Die twee huisies waarin ons op die plaas gebly het, is pragtig geleë, uiters skoon en netjies, volledig toegerus en smaakvol gemeubileer. Die eienaars het ons gasvry ontvang en van waardevolle inligting voorsien oor besienswaardighede ens in die omgewing. Dit was 'n wonderlike ervaring; beslis van die beste verblyfplekke tydens ons nege dae-blommevakansie!

Marietjie K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marietjie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het 'n persoonlike verbintenis met Middelkraal gehad, en daarom was dit vir my goed om daar oor te bly, maar die tarief is veels te hoog.

Gegewe die afstand van die dorp en die min geleenthede wat die dorp in elk geval bied om eie etes te bekom (veral as jy eers laatmiddag/vroegaand kan opdaag), was die ligging prakties gesproke nie baie ideaal vir ons nie. (Etes kan as opsionele ekstra bekom word op die plaas, maar teen 'n stewige prys per persoon bo-op 'n reeds stewige akkommodasietarief, was die koste net te hoog). Die hoofhuis waar ons die kamer bespreek het, was egter vroeër jare my ouma se huis; derhalwe het ek sentimentele waarde geheg aan die venue. Die tarief is egter veels te hoog vir wat die kamer bied (ten spyte van die aparte sitkamer en die onderdakstoepgedeelte vir die gaste).

Sumeri V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumeri V
Gesin met tieners

Alles wat jy benodig vir 'n naweek weg!

'n Blom in die middel van die Namakwaland.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelkraal Plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA3K1eG7lCeiCrOOl30AF76qOxHHucgg37XR2YBntVu31UmzXkg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Middelkraal Farm Garies 8220 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.498411651621 17.943169636022
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem