Middelplaas Gastekamp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Middelplaas Gastekamp is op 'n saai- en wildsplaas en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dié plaas is ongeveer 30 km van Nylstroom en 139 km van Pretoria af en is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek.

Verblyf bestaan uit 4 ruim kamers met slaapplek vir 18 gaste.

Die eerste twee slaapkamers is ideaal vir gesinne en het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde kamers het elk 5 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n gemeenskaplike lapa en boma waar gaste kan kuier, asook 'n kombuis wat volledig toegerus is. Die kamp bied ook 'n leefarea en 'n TV met DStv en gaste kan in die swembad afkoel.

Die verblyf word in 'n klein wildkamp van sowat 90 hektaar gebied en is omhein. Gaste kan besoeke van verskeie bokspesies wat naby die huis water drink, verwag.

Gaste is ook welkom om hul bergfietse en vierwielmotorfietse te bring, mits dit vooraf gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by Middelplaas Gastekamp sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 5 persone
5 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 5 persone
5 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Middelplaas Gastekamp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 18)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za