Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelplaas Paarl Guesthouse

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmesburyweg, R45, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 105 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Middelplaas Paarl Guesthouse bied gerieflike, sakpas en gehalte-verblyf in die Paarl, 'n prentjiemooi dorp in die Kaapse wynlande. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynplase, koffiewinkels, fantastiese argitektuur en vrugte-groei erfenis.

Die gastehuis is op 'n rustige plaas binne maklike bereik van die middedorp en is die ideale bestemming vir sakereisigers, vakansiegangers, trougaste, skoolgroepe, spanbouers of sportgroepe. Vervoer kan gereël word vir gaste wat na Kaapstad se lughawe reis.

Daar is 34 kamers met elk 'n individuele tema. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n instapstort, toiletware en handdoeke. Daar is ’n selfsorgkombuisie met ’n induksie kookplaat, potte, panne, eetgerei, breekware, ’n mikrogolfoond en ’n yskas. Sommige van die kamers het ’n braai-area en die ander kamers maak gebruik van ’n gemeenskaplike braai-area. Al die kamers het ekstra lang koninggrootte-beddens of 2 ekstra lang enkelbeddens. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is TV's met OpenView en Netflix kan vooraf gereël word. Verder is daar ook konferensiegeriewe op die perseel.

Die plaas is naby verskeie trou-venues, talle bekende wynplase waar gaste wyn- en kaasproe kan geniet. Ander besienswaardighede sluit Spice Route, Fairview, Under Oaks, Alpaca Loom, Nederburg, Ashanti, Kronenburg Nelson's Wine Estate, en die Afrikaanse Taalmonument in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 92 resensies vir Middelplaas Paarl Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Malmesburyweg, R45, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Middelplaas Paarl Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 105
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmesburyweg, R45, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda54607cc4f62805b08bc9e35e094d55275e9c07ed540ec69e6c2dcae877d60e320ac81f527b967f3071d603145b0d394ad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 Malmesbury Road R45 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.688179909224 18.967795327289