Middelpos Camping Villages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Middelpos Camping Villages is die ideale kampeerterrein vir gesinne of 'n groep vriende wat rustige saam wil wegbreek.

Elke tentdorpie het 'n Bedouin-markiestent van 75 m² met 'n pragtige uitsig oor die water. Daar is 1 tot 3 seiltente, afhangend van die groep se grootte, onder die markiestent wat elk 'n sponsmatras met 'n hoë digtheid (driekwart), katoenperkallinne, komberse en handdoeke het.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuisarea buite met 'n braairooster en toebehore, stoele, tafels, elektriese lig en koelhouer. Elke dorpie het sy eie kragpunt. Ablusiegeriewe met warm storte en spoeltoilette is gemeenskaplik, en die yskas en vrieskas ook.

Pak jou net jou kos en klere en kom kamp by Middelpos Campsite. Gaste kan lekker in die Bo-rivier kom swem ook.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Middelpos Camping Villages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false