LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Midlands Guest Farm | LekkeSlaap
+23

Midlands Guest Farm

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Midlandsplaas , Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Midlands Guest Farm is aan die voet van die Camdeboo-bergreeks in die Karoo geleë. Die plaas is sowat 23 minute se ry vanaf die dorpie Aberdeen.

Die verblyf word gebied in ’n bekoorlike tweeslaapkamer-plaashuis wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die en suite-badkamer beskik oor ’n bad. Die tweede kamer beskik oor ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het ’n stort.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en broodrooster. Die sitarea het ’n TV met DStv en lei na ’n ruim stoep met ’n eetarea. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit Fonteinbos Natuurreservaat, Camdeboo Nasionale Park en voetslaanroetes in.

Slaapplek

’n Bespreking by Midlands Guest Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Midlands Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Midlandsplaas , Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Gaste dink Midlands Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cacadu-distrik Oos-Kaap
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Midlandsplaas , Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02Z8fZxFSrFsdYfevIcpBmay8eEV2nGyQkPtB0KbRHqtMU8ZM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 Midlands Farm Aberdeen 6270 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.308089971481 23.953219081082
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!