Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midlands Saddle and Trout Resort

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidcote-weg 152, Sub 7 van Oatesdale-plaas, Hidcote-area Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 470 R1 029 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Midlands Saddle and Trout Resort is in die Mooirivier-area in die KwaZulu-Natalse Middellande. Die omgewing bied natuurlike prag met verskeie interessante plekke om te besoek in die nabyheid. Dit word ook geag as die poort tot die Drakensberge.

Gerieflike verblyf word aangebied in chalets met verskillende uitlegte. Elke chalet het pragtige uitsigte oor die omliggende heuwels, 'n kombuis, kaggel, waaier en stoep met ingeboude braaigeriewe.

Die oord het 'n restaurant wat hartskos bedien, 'n gesondheidsentrum sowel as avontuurgholf, 'n swembad, vlugbalveld, 'n kroeg en skemerkelkie-sitkamer, 'n rolbalveld, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n kruidenierswarewinkel vir die nodige, 'n speletjieskamer, 'n biblioteek, klimraam, wasgoeddiens, speelgrond, tennisbaan en foreldam.

Aktiwiteite by die oord sluit voëlkyk, visvang, gholf, voetslaan en perdry in.

Dit is die ideale plek vir troues en funksies.

Die omgewing bied talle besienswaardighede en aktiwiteite insluitend die Midlands Meander, stoetplase, wild, kunsvlieghengel, slagvelde, flora en fauna en plaaslike kuns en kunsvlyt.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 49 resensies vir Midlands Saddle and Trout Resort
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Hidcote-weg 152, Sub 7 van Oatesdale-plaas, Hidcote-area Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Midlands Saddle and Trout Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 470
R1 470 R1 029
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 470
R1 470 R1 029
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidcote-weg 152, Sub 7 van Oatesdale-plaas, Hidcote-area Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyN2VmNDBjLTRjODAtNDdjNi1hMzc5LWVlNzMxYjVhNjRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 470 nouVanaf R1 029 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 152 Hidcote Road Sub 7 of Farm Oatesdale 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.16676308605 29.921763539314