LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Midway Accommodation | LekkeSlaap
+6

Midway Accommodation

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Midway Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Teresa S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa S
Gesin met tieners

Baie vriendelik ontvang. Gerieflik met die nodigste.

Baie vriendelik ontvang. Die eenheid het alles wat nodig is vir halfpad oorslaap. Dis nie luuks nie, maar gerieflik ingerig. Ons het lekker gebly.

Coenraad B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad B
Gesin met klein kinders

Die slaapplek is baie netjies skoon die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker geslaap en die oom was baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit weer gebruik.

Willie R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel tevrede.

Veilige onderdakparkering reg voor kamerdeur was baie belangrik vir my met volgelaaide voertuig Groot, oop erf, netjies omhein vir honde om vry rond te hardloop na 8 ure op die pad, ook ’n groot pluspunt. Sal weer gebruik.

Annemarie H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, wou net gou braai toe ons laat daar aangekom het.

Heerlike private braaiplek.

Hofmeyer P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hofmeyer P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Vriendelike diens en lekker gebly.

Lafras F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lafras F

Aangenaam.

Baie vriendelik en aangenaam.

Vanaf R950
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 49, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHZtKGwa8VAlKzidfiBqPGZlr3jrK0xYmlr2hB6ejdbSfbPrWDH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 6 persone) 6 5 1 5 49 Berghaan Street Gariepdam 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.595695723491 25.494337007403
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!