Jeffreysbaai Akkommodasie by Mie Sorelle | LekkeSlaap
+18

Mie Sorelle

6 resensies
Selfsorg
Eenheid 1
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Eenheid 1 beskik oor 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het, daar is 2 enkelbeddens op die balkon en nog 'n enkelbed in die leefarea. Die boonste en suite-badkamer het 'n bad en die onderste badkamer het 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en gaste het toegang tot privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Gaste moet hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart en ook hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf R1 500
per eenheid
Beskrywing

Eenheid 4 beskik oor 3 slaapkamers waarvan die onderste slaapkamers elk 'n dubbelbed het en die ander 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad het. Die boonste slaapkamer het weer 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid se kombuis is ten volle toegerus en gaste het toegang tot privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Gaste moet hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart en ook hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4YjQ5OTdkLWMxYWYtNDBmMi05ZjQ0LWQ4NWE2ODRjYjM5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 8 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.055858544876 24.921315908432
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za