Jeffreysbaai Akkommodasie by Mie Sorelle | LekkeSlaap
+18

Mie Sorelle

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Mie Sorelle
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nadine B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B
Gesin met tieners

Diens was fantasties en die area is ideaal om te stap.

Groep tieners het 'n 21ste gevier en dit was baie lekker en veilig.

Sandra O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O
Saam met vriende

The hospitality and reception was amazing.

It was an absolute pleasure staying there. I am most definitely making use of that venue again. I need to book the venue for Easter next year.

Johan V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Dit was 'n heerlike afpakplek. Al negatiewe kommentaar is dat die trappe na die boonste slaapplek nie eweredig breed is nie. Moeilik vir pensionarisse.

Mie Sorelle's terugvoer

Dankie Johan. Dit was lekker om julle hier te gehad het.

Mie Sorelle
Katheleen E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katheleen E
Gesin met klein kinders

Ideale blyplek vir 'n gesin.

Baie lekker gekuier en die plekkie was ver bo ons verwagtinge. Sal beslis aanbeveel. Baie veilig en netjies. Loopafstand van als.

Fiona S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Fiona S
Gesin met klein kinders

Okay.

Mie Sorelle is 'n ruim gemaklike selfsorgeenheid loopafstand van die strand. Ongelukkig sou ek verkies dat daar bietjie meer aandag aan die netheid/skoonmaak van die eenheid gegee word.

Marna N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marna N
Gesin met tieners

Pragtige, netjiese verblyf.

Ons was aangenaam verras met ons aankoms. Gabriel het ons hartlik ontvang. Dit is loopafstand vanaf die strand. Alles en meer was beskikbaar in die woonstel.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4YjQ5OTdkLWMxYWYtNDBmMi05ZjQ0LWQ4NWE2ODRjYjM5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 8 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.055858544876 24.921315908432
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za