Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Migdâsh Guesthouse

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cir-rylaan, Magalies Gholflandgoed, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 622 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Migdâsh Guesthouse is aan die oewer van die Magaliesrivier in Hartbeespoort. Die eiendom is naby verskeie besienswaardighede, geriewe en doendinge in die omgewing. Gaste het toegang tot die pragtige Magaliespark-oord met warm- en kouewaterswembaddens, tennisbane, gholf, muurbalbane, bootvaarte, wandelroetes, visvang en baie ander aktiwiteite.

Verblyf word in 7 individueel versierde kamers aangebied. Vyf van die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-stort of bad., 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n yskassie. Drie van die kamers het lugversorging en die ander 4 kamers het elkeen 'n plafonwaaier.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad, eetarea waar ontbyt bedien word, 'n swembad met dekstoele en 24 uur-sekuriteit in.

Migdâsh Guesthouse bied toegang tot die pragtige Magalies Park Resort waar gaste kan swem en tennisspeel, die Waterpark, Pica Pau Restaurant, La Vita Spa, bootvaarte, braaigeriewe en vele meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir Migdâsh Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Cir-rylaan, Magalies Gholflandgoed, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Migdâsh Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 622
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 622
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cir-rylaan, Magalies Gholflandgoed, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXE4avCX03LytVosJWOjq8XHNsDyQvWSxhAwKJoDkhMp3CR0TKE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 622 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Cir Dr Street Magalies Golf Estate, Skeerpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.759382579158 27.782031690807