Migdâsh Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis kaartjie vir een, 1-uur bootrit en /of 'n rug en voetmassering. (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Migdâsh Guesthouse bied luukse B&B-verblyf en is aan die oewer van die Magaliesrivier in Hartbeespoort. Die eiendom is naby verskeie besienswaardighede, geriewe en doendinge in die omgewing.

Verblyf word in 7 individueel versierde kamers gebied. Vyf van die kamers is toegerus met 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-stort of bad., 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n yskassie sonder voorraad. Drie van die kamers met koninggrootte-beddens is toegerus met lugversorging en die ander vier kamer het 'n plafonwaaier.

Ontbyt kan teen ekstra koste gereël word. Die gastehuis het ’n sitarea, swembad en 24 uur-sekuriteit. Daar is 'n restaurant binne loopafstand vanaf die verblyf wat alle maaltye bedien. Migdâsh Guesthouse is naby Pica Pau Restaurant, en Magaliespark waar daar La Vita Spa, Scissori Hair, OTM's, ’n superettte, waterpark, bootreis-operateurs en verskeie ander doendinge is. Toegang tot die pragtige Magaliespark-oord bied doendinge, soos swem, tennis, waterpark, Pica Pau Restaurant, La Vita Spa, bootvaart, braaigeriewe en nog baie meer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Migdâsh Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Ontvang 'n gratis kaartjie vir een, 1-uur bootrit en /of 'n rug en voetmassering. (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]