LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kruger Simplicity Apartments | LekkeSlaap
+23

Kruger Simplicity Apartments

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crocodile-weg 245, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Migrate Kruger View Apartments bied 'n rustige wegbreek in die ongerepte bos van Marlothpark, 'n wildbewaring en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n bekende stopplek vir diegene wat na die Krugerwildtuin en Mozambique. Gaste het die kans om die Groot 5 hier te sien.

Verblyf is beskikbaar in 2 ateljeewoonstelle wat spog met uitsigte van die Krokodilrivier en dele van die Krugerwildtuin. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolf toegerus. Die eenhede het ook elk 'n plafonwaaier, gratis WiFi, privaat braai-area op die stoep en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar.

Doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en staproetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Kruger Simplicity Apartments
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Crocodile-weg 245, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Simplicity Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crocodile-weg 245, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7U1rt85FcohLeFAkbLjfYQ6JSobWT9DPamdWETsbD5vt6uFLVR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 245 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -25.384815460568 31.758647347221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!