LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mike's Place | LekkeSlaap
+49

Mike's Place

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 19, Parktown-Noord, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mike's Place is in die lowerryke voorstad Parktown-Noord geleë. Dis stapafstand vanaf die dinamiese Parkhurst met verskeie restaurante en die openbare parkie, Zoo Lake.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 grens en deur 'n boog gekoppel is, 2 badkamers en het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die ateljee beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer.

Gaste se kinders kan op die klimraam klouter, swaai en die trampolien geniet. Daar is ook fietse vir kinders en sagte speelgoed. Daar is WiFi en drukgeriewe. Onderdakparkeerplek en parkeerplek op die perseel is vir 4 voertuie beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Mike's Place
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • 5de Laan 19, Parktown-Noord, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Mike's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 19, Parktown-Noord, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWOpI7zri3GppF2yXMLUbEncfH72eawBnRyqJdRlIW2MDIPEbkZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 19 5th Avenue Parktown North 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -26.147668942138 28.025234277281
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!