LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mike's Place | LekkeSlaap
+49

Mike's Place

Selfsorg
Ateljee
Vanaf
Vanaf R450
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuise het 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n tafel en vier stoele en die sitkamer het 1 gemaklike slaapbank en een dubbelstapelbed. Daar is ook 'n TV met DStv. Die patio-area het 'n klein braai, tafel, stoele en 'n sambreel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank Stapelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelslaapbank
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mikes Kothuis met swembad-uitsig
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kothuis is losstaande, groot en oopplan. Dis ideaal vir gesinne, paartjies en sakereisigers. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 4 enkelbeddens in die leefarea en 'n koningingrootte-bed in die aparte en suite-slaapkamer. Die verblyf het ook 'n ten volle toegeruste kombuis, glasskuifdeur na die groot stoep met stoepmeubels en 'n Weber.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 19, Parktown-Noord, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWOpI7zri3GppF2yXMLUbEncfH72eawBnRyqJdRlIW2MDIPEbkZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 19 5th Avenue Parktown North 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -26.147668942138 28.025234277281
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!