Gordonsbaai Akkommodasie by Shell Millé Self-Catering Apartment | LekkeSlaap
+15
+15

Shell Millé Self-Catering Apartment

  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonstraat 35, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shell Millé Self-Catering Apartment is in die hartjie van Gordonsbaai geleë, net 25 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 40 minute van die stad af. Dié woonstel is naby alle geriewe, Gordonsbaai se hoofstrand en Harbour Island.

Die woonstel het plek vir 2 volwassenes en 2 kindertjies, en is toegerus met 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. En daar is 'n rustige stoeparea buite met 'n privaat braaiplek.

Doendinge in en om Gordonsbaai sluit die volgende in: bootvaarte na Robeiland, branderplankrylesse, skemerkelkie-vaarte, duik-kursusse, staproetes, bergfietsroetes, valskermsweef, seiljagvaarte, verfbal, perdritte, diepseehengel en 'n hele aantal restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Shell Millé Self-Catering Apartment sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Shell Millé Self-Catering Apartment
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Devonstraat 35, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shell Millé Self-Catering Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonstraat 35, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxOWJiZmY5LTA5N2QtNGE1Mi04NGI4LWZmYTA3OTk3MDlmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 35 Devon Street Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1518597 18.8672392
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za