Milaruso Self-catering Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Milaruso Self-catering Apartment is 'n knus en vreedsame selfsorgwoonstel in die rustige, stil dorp Kleinmond, geleë tussen die berge en die see. Hier sal jy rus en vrede kan ervaar, terwyl jy deur pragtige natuur omring word.

Die woonstel kan 2 gaste gerieflik akkommodeer en het 'n koningingrootte-bed met linne, en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is goed toegerus met 'n wasbak, mikrogolf, tweeplaatstofie en oond, asook eetgerei en breekware.

Daar is 'n knus, privaat tuinareatjie buite met 'n dek en braai-area.

Slaapplek

'n Bespreking by Milaruso Self-catering Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milaruso Self-catering Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false