Milas Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Milas Place bied B&B-verblyf in Somerset-Wes en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe en besienswaardighede.

Ons bied 4 kamers wat elk uniek en smaakvol ingerig is. Elke kamer het 'n dubbel- of koninggrootte-bed en 'n en suite- of aparte badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer: WiFi, haardroër, TV met sekere DStv-kanale, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en komplimentêre toiletware.

Verder het die gastehuis 'n gemeenskaplike sitkamer en gaste wat vir langer tye oorbly kan reël om van ons braaigeriewe gebruik te maak. Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter afstandbeheerde hekke.

Milas Place is naby 'n paar winkels, restaurante en ander geriewe. Ons is ook net sowat 10 minute se ry vanaf die hoofstrand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere Indien Gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart

Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milas Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za