LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Miles Away Guest Rooms | LekkeSlaap
+14

Miles Away Guest Rooms

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Miles Away Guest Rooms
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Zeona S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zeona S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige, heerlike tyd gehad.

Dankie Judy vir jou vriendelikheid. Ons het sommer baie gou tuis gevoel. Julle netjiese kamer met als wat nodig was, is presies wat ons nodig gehad het. Hoop dat ons in die toekoms weer by julle kan kom kuier. Pragtige swembad en vir seker 'n pluspunt: die speel-area vir klein kindertjies.

Miles Away Guest Rooms's terugvoer

Baie, baie, dankie vir julle ondersteuning. Ek sien uit na volgende keur.

Miles Away Guest Rooms
Werner N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N

Kan nie beter kry nie.

Baie netjies en lekker privaat.

Miles Away Guest Rooms's terugvoer

Thank you so much Werner, you were awesome guests! Your support is very much appreciated.

Miles Away Guest Rooms
Deirdré M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdré M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Dierbaar!

Ons het heerlik gerus. Rustige atmosfeer. Uitstekende gasvrou, baie hulpvaardig. Ons het dadelik tuis gevoel. Sal haar beslis aanbeveel.

Miles Away Guest Rooms's terugvoer

Dear Deidre, thank you so much for your kind words. It was an absolute pleasure to host such a warm, friendly couple.
Your support is really appreciated and I hope to meet you both again.

Miles Away Guest Rooms
Zack V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack V

Dit was rustig en 'n aangename plek.

Ons het as 'n groep mense daar oornag. Ons was vier, altesaam was ons 16.

Miles Away Guest Rooms's terugvoer

Groot baie dankie Zack. Ek sien uit na volgende keur. Julle groep was wonderlike gaste.

Miles Away Guest Rooms
Susan S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Welgedaan Judy - jy het soveel moeite gedoen vir ons! Miles Away sal definitief jou verwagtinge oortref!

Miles Away Guest Rooms's terugvoer

Baie Dankie Susan,

Julle was wonderlike gaste en ek sien uit na volgende keur. Julle ondersteuning is baie gewardeer.

Miles Away Guest Rooms
Ipeleng M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ipeleng M
Enkelreisiger

Peace and tranquillity a stone's throw away from the hustle and bustle of the city.

I needed to get away from it all for a weekend, just to rest and recharge my batteries. I found this place by accident, but decided to chance it with a last minute booking. Not long after I booked, I received a phone call from Judy, confirming the booking, introducing herself and sending me a WhatsApp location. Miles Away was easy to find and Judy is such a gracious hostess and very knowledgeable of the area. If you want to know where to go, what to eat and how to get there, she's your go-to person. It seemed a shame to only stay there for a weekend, however, I got all the rest and relaxation I needed and would thoroughly recommend Miles Away. Thanks again Judy and Rorass, my stay was wonderful.

Miles Away Guest Rooms's terugvoer

Good day Ipeleng,

Thank you so much for your kind words! We so look forward to hosting you again and hope that you have had a wonderfully productive week with you with the R&R you rewarded yourself with. You were the perfect guest too.

Miles Away Guest Rooms
Yolandi C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay for intended purpose.

Miles Away was a perfect stay for us as we attended a wedding close by. The room was clean and Judy was such a kind, helpful host.

Miles Away Guest Rooms's terugvoer

Hi Yolandi, thank you for choosing Miles Away! Your custom is very much appreciated. We look forward to hosting you again in the future as there are so many wonderful places to explore in the West.

Miles Away Guest Rooms
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 6 Pine Valley-pad, Lammermoor, Lanseria, Muldersdrift, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZtnJdreA0GoOxvoJ6sPXhV7P5vjPtzGZAzzkTCHx2ThZIJevEh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Plot 6 Pine Valley Road Lammermoor Lanseria 1748 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.956500569016 27.877227606903
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!