Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Military House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Military House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lianca C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bly plek.

Baie lekker gebly. Veilig en knus. Baie vriendelike gasvrou. Gemaklike bed. Skoon en het alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice W
Enkelreisiger

Definitely recommend.

I was happy just having a bath but others might prefer a shower. Water was lukewarm in the evening but hot in the morning. But otherwise a wonderful place. Will definitely stay again and have already booked it for my daughter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Gesin met klein kinders

Goeie ligging en goeie waarde vir geld.

Ons het lekker gebly en sal beslis weer daar oorbly. Sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V
Besigheidsreis

Ek was vroeër daar as inkloktyd en die gasheer en gasvrou het alles moontlik gedoen om my gouer te akkommodeer. Die plekkie is ruim, skoon, smaaklik en gerieflik ingerig. Ek het baie lekker gebly. Bring dalk net jou eie seep saam.

Baie gerieflik en vriendelike behulpsame gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sne M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a home away from home.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Dit is regtig 'n pragtige, netjiese plek, en baie goed toegerus. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luvania N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luvania N
Enkelreisiger

I had an amazing stay. Everything was so clean and perfect. Well decorated and so homely.

I really enjoyed my stay. Place was much bigger than anticipated for that price. Place was so clean and homely. Will definitely return soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Alles werk soos dit moet.

Baie netjies en skoon. Gemaklike bed. Sou daarvan hou as daar 'n stort en tweeplaatstoof was. Die parkeer-area voel nie baie veilig nie, maar dit lyk of die hele buurt veilig is aangesien baie min huise hoë mure het. Ons sal beslis weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noxolo N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noxolo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, clean, and essential.

Quiet and very private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal C

Dit was regtig baie lekker.

Dit was regtig baie lekker, ek sal vir seker weer boek. Dit was nou regtig waarde vir geld baie skoon en netjies, ons kan hulle vir seker aanbeveel. Dis baie rustig met die ongelooflikste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het niks meer nodig gehad nie.

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Inteendeel ek sal aanraai dat enigiemand die plek kies. Al bly hulle in die area. Gaan bly net daar vir 'n aand. Dis regtig die moeite werd. Vir wat jy kry en vir wat jy betaal is dit verniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thobeka P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobeka P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was spacious enough for my partner and I, and very clean too.

I loved the fact that it was very quiet and we could enjoy our peace. The WiFi connection is great, plus we got to choose our own movies on Netflix.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmarentia Y - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emmarentia Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad na see.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awseome,Awesome

Dit was awseome sal enige tyd weer daar tuisgaan

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a charming and neat place!

The feel of everything is one or two cuts above the price tag. You get more than what you pay for. Neat, clean, good quality. Surely recommendable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hostess was very accommodating and quick to help with queries. Only one small gripe the hot water was luke warm - maybe a bigger geyser needed.

Pleasant place to stay for a stop over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Military House se terugvoer

Thank you for your review Louise.

Unfortunately, as Eskom is so unreliable, we had to install a gas geyser. There is a flyer explaining that it is a gas geyser and that the water has to be run slowly, otherwise it won't be able to heat up properly.

Military House
Hugo W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker, net te kort.

Kom beslis weer in Maart maand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kanya J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kanya J
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would definitely rebook a stay at 58 Military Way, it's nice and quiet place.

Affordable and quiet place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philiswa Peggy N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philiswa Peggy N
Saam met vriende

I had a great experiance.

It was good value for money. I enjoyed my stay there very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fathima P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fathima P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was very neat and the friendliness was tops.

Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lungelo S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungelo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is perfect.

58 on Military Way is a perfect place, on a good place surrounded by shopping centre. We really loved it and enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Military House se terugvoer

Thank you, we appreciate the feedback.

Military House
Nannekie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nannekie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, asemrowend en goeie waarde vir geld.

Mooiste plek wat ons gebly het. 'n Regte gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Military House se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer u terugvoering

Military House
Elizabeth P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, quiet and modern.

Will definitely recommend it. Great value for money. Very clean, quiet and modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Military House se terugvoer

Thank you - we appreciate your feedback.

Military House
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Military-weg 58, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARoHnwBPLgY2YdgPQtIKYViT2WDgvqIuQzeu7aMolGoo1XoEI7F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Military Way Hayfields 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.62488 30.41776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem