Marina Martinique Akkommodasie by Milkwood 221 | LekkeSlaap
+12

Milkwood 221

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood 116 , Dolfynrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 221 is ‘n selfsorgwoonstel in die Milkwood-kompleks in Marina Martinique. Die woonstel is ruim, bied ‘n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon en is reg langs die strand.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke kamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met ‘n oond, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea het ‘n etenstafel vir 6, en die sitarea het lugversorging en ‘n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea het ook ‘n skuifdeur wat lei na die stoep. Daar is ook veilige kelderparkeerplek met ‘n hysbak tot by die woonstel.

Die kompleks is naby restaurante en sowat 5 km vanaf die middedorp met branderplank-winkels en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood 221 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Milkwood 116 , Dolfynrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood 116 , Dolfynrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsWE4ouzZuXKyHTFxFN7Jvtaf59GIyPI6xEM50rlsydECx5oYja?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 116 Milkwood Dolphin Drive, Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.078468 24.918791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za