LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Milkwood 2 | LekkeSlaap
+10

Milkwood 2

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Outlook-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Milkwood 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Southbroom. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede.

Die woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens, met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet in albei badkamers. Die kombuis is goed toegerus en het 'n mikrogolfoond, 'n yskas, skottelgoedwasser, tuimeldroër en ander toebehore.

Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV vir vermaak. Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en 'n speletjieskamer vir kinders. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig op die perseel met 24 uur-sekuriteit.

Die woonstel is binne stapafstand van die strand af en 'n entjie se ry van restaurante en winkels sowel as verskeie binnemuurse en buitelug-doendinge af.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood 2 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Milkwood 2
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Outlook-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Milkwood 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Outlook-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 7
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZjc1ZTAwLTMyMmUtNDk4My05MzhiLWY1MmM3NmU3MjhiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Outlook Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.932849880856 30.310084521734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!