Marina Martinique Akkommodasie by Milkwood 321 | LekkeSlaap
+16

Milkwood 321

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat 1109, Marina Martinique, Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 321 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige strandfront-woonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai.

Die woonstel het slaapkamers en 1 badkamer. Elke badkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n badkamer met 'n stort, hoekbad, twee wasbakke en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof en ander toebehore toegerus.

Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon wat 'n mooi uitsig het. Veilige parkeerplek word voorsien en die kompleks is naby restaurante en ongeveer 5 km vanaf die middedorp waar daar branderplankwinkels en ander geriewe is.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood 321 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Dolphinstraat 1109, Marina Martinique, Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat 1109, Marina Martinique, Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc6875a92815e0cf53544bdbbcfc2bbeb03d36dcc776ecdf08503a249d57af5254f7a543f11d28feea8dbc1f6b05d5682fd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 1109 Dolphin Street Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.07846 24.918791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za