Marina Martinique Akkommodasie by Milkwood 414 | LekkeSlaap
+15

Milkwood 414

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan , Marina Martinique, Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 414 is 'n smaakvol versierde selfsorgwoonstel in die Milkwood-kompleks in Marina Martinique. Dié ruim en moderne woonstel het lieflike see-uitsigte en is op die strand.

Dit het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is modern en is met 'n elektriese oond, keramiek-kookplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus.

Die eetarea spog met 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dié area het glasdeure wat na die stoep met 'n see-uitsig lei. Die woonstel word op versoek skoongemaak, veilige parkeerplek word voorsien en daar is 'n hyser wat gaste na die woonstel neem van die ondergrondparkeerplek af.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood 414 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Dolphin-rylaan , Marina Martinique, Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan , Marina Martinique, Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA523d3439c64cf83abb0160a6c3247204d3973dc4c6567359fb98e75c9c32f0df09509d35cf62f538d4745ca0c8af3df8dedb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) Dolphin Drive Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.078637841152 24.919250347221
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za