Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Bushcamp

Kampeer/karavaan
Kampeerplek vir 10
Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 2 kampeerplekke met genoeg plek vir 10 gaste of vir 2 tot 3 karavane of tente. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe en 'n privaat braai-area.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerustig saambring.

Huisreëls

Die kamp is ideaal as jy van die stad se tegnologiese steurnisse wil wegkom. Die stortwater word deur gas verhit en sonkrag en batterye word gebruik vir beligting. Kampeerders moet gasverkoelers, ens. hê.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek vir 3
Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 2 kampeerplekke met genoeg plek vir 2 tot 3 gaste in 1 tent. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe en 'n privaat braai-area.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerustig saambring.

Huisreëls

Die kamp is ideaal as jy van die stad se tegnologiese steurnisse wil wegkom. Die stortwater word deur gas verhit en sonkrag en batterye word gebruik vir beligting. Kampeerders moet gasverkoelers, ens. hê.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek vir 6
Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 3 kampeerplekke met genoeg plek vir 4 tot 6 gaste in 2 karavane of 2 tente. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe en 'n privaat braai-area.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerustig saambring.

Huisreëls

Die kamp is ideaal as jy van die stad se tegnologiese steurnisse wil wegkom. Die stortwater word deur gas verhit en sonkrag en batterye word gebruik vir beligting. Kampeerders moet gasverkoelers, ens. hê.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 294, Melkhoutrivier, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5779edaf961dac7ba5903024be7399295a5d074d4a27aab3fc64281472459235a0a68d64723c3d260df4c08c69881ba52752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Plot 294 Melkhoutrivier 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.369729401941 20.61947719574