Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Secluded Beach Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Feb 2024 tot 6 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood Glen 17, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 175 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Secluded Beach Cottage is in Keurboomstrand geleë. Die kothuis is sowat 70 m se stap van die ongerepte strand en het direkte toegang tot die strand. Gaste kan ook die pragtige see-uitsig vanaf die groot houtdek geniet, dis veral ideaal vir dolfyn- en walviskyk.

Die kothuis het 2 slaapkamers, daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Daar is 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Die kothuis is volledig toegerus en die kombuis het 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n ketel, 'n broodrooster, koffiemasjien en 'n gasstoof. Daar is lugversorging in die sitarea, waaiers in die slaapkamers en sitarea en 'n paneelverwarmer is beskikbaar. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin van 4. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, DVD-speler en gratis onbeperkte WiFi.

Die badkamer het 'n wasmasjien, 'n stort-oor-bad, en daar is ook 'n buitestort om van sand ontslae te raak.

Die stoep het stoepmeubels waar gaste kan ontspan langs die ingeboude-braai, en die manjifieke see-uitsig kan geniet. Daar is 'n wysgoedlyn teen 'n muur buite. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring sowel as strandstoele en 'n sambreel indien moontlik.

Die natuurbewarea het 'n swembad waarvan gaste gebruik kan maak.

Geniet uitstekende visvanggeleenthede of stap rustig langs die eindelose, ongerepte Blouvlagstrand wat binne stapafstand van die huisie is.

Let asb. dat die sleutels voor aankoms op 'n ander plek opgetel moet word. Die aanwysings sal gestuur word sodra die bespreking bevestig is.

Slaapplek

’n Bespreking by Secluded Beach Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Secluded Beach Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 10

Ligging

  • Milkwood Glen 17, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Secluded Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood Glen 17, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d496d32d2912238c606cd3b0d8d58d5dba733bdc351c2e8194139e4dbbf21338ad54423ec4dfac033ff854786aaf49e417c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 17 Milkwood Glen Keurbooms Strand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.007151309627 23.43873765623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem