Milkwood Lodge 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Milkwood Lodge 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-houtchalet. Die chalet is in 'n sekuriteitskompleks op die seefront, 1,4 km vanaf die hoofswemstrand in Munster.

Dié chalet bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser. Die sitarea lei na 'n stoep met braaigeriewe. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swembadhanddoeke saambring. Die chalet het 'n TV en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring om DStv te hê.

Die kompleks het veilige, onderdakparkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad, asook 'n wassery.

Slaapplek

'n Bespreking by Milkwood Lodge 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milkwood Lodge 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 572 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za