Milkwood Lynx 11

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Milkwood Lynx 11 is 'n selfsorghuis op 'n sekuriteitslandgoed in Vermont, net 10 km vanaf die hartjie van Hermanus.

Die huis is smaakvol gemeubeleer en het 'n pragtige uitsig op die berge. Dit is 'n luukse selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers en die ander 2 kamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n oond, stoof, uitsuigwaaier, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n gesellige gaskaggel. Die tweede sitkamer op die onderste verdieping het 'n snoekertafel en lei na 'n patio met 'n swembad. Daar is ook 'n braai-area buite.

Slaapplek

'n Bespreking by Milkwood Lynx 11 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 kinders
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milkwood Lynx 11 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 890 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false