Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood (MLK001)

Selfsorg
Milkwood (MLK001)
Vanaf
Vanaf R6 050
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié moderne dubbelverdiepinghuis is smaakvol gemeubileer en het 5 slaapkamers met lugversorging, 6 badkamers en het ook 'n bystandskragopwekker vir kragonderbrekings. Die slaapkamers is toegerus met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en die badkamers beskik elk oor 'n bad en/of 'n Jacuzzi-bad of 'n stort, met verhitte handdoekrelings en 'n wasbak en 'n toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis is goed toegerus met geriewe om etes voor te berei. Daar is gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met volledige DStv in die sitarea. Skuifdeure in die leefarea lei na 'n dek met buitemeubels aan die een kant en 'n verhitte randvloeiswembad wat 'n uitsig oor die landgoed en die see in die verte bied.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Geen skoonmaakdienste word op Sondae en openbare vakansiedae voorsien nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R6 050
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwoodstraat, Zimbali Coastal Estate, Balito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8fbe392d5c54c0acb23029cc3704d9cdc97563df8c258ea9f6d9e8bbe1d3c9d2608bcd88e80c39d8226329176e80631fb51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 050 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 Milkwood Street Zimbali Coastal Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.557762201268 31.19670748707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem