LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Milkwood on Lovemore Boutique Lodge | LekkeSlaap
+28

Milkwood on Lovemore Boutique Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-laan 2257, Lovemore Park, Port Elizabeth, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Milkwood on Lovemore Boutique Lodge is in die stil, luukse woonbuurt, Lovemore Park, in Port Elizabeth wat net 'n paar minute se ry van die Walmer Winkelsentrum en minder as 10 kilometer van die lughawe, die strand en winkels af is. Milkwood on Lovemore het 'n swembad, 'n lieflike privaat tuin en veilige parkeerplek op die perseel.

Luukse verblyf is beskikbaar in verskeie, ruim gastekamers waarvan sommige 'n see-uitsig het. Die kamers het ook ruim badkamers met baddens en storte. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is verskeie maaltyd-opsies om van te kies. Halaal-etes voldoen aan die hoogste standaarde. Let asb. dat alle maaltye vooraf bespreek moet word teen 'n ekstra fooi.

Port Elizabeth bied gerieflike verblyf met sy matige klimaat, verskeie plaaslike besienswaardighede en landmerke. As bestemming bied dit waarde vir jou geld. Die stad is ook die tuiste van verskeie nasionale en internasionale sport- en sosiale geleenthede en die gastehuis is gerieflik naby geleenthede soos Iron Man Suid-Afrika en gholf-, krieket- en rugbywedstryde by die Nelson Mandela Bay Stadion.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Ligging

  • Milkwood-laan 2257, Lovemore Park, Port Elizabeth, 6170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-laan 2257, Lovemore Park, Port Elizabeth, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9de90531fbde38c141e07bfbe3da7cecdbd8aad3cc5f196528f4eef451c805d2357069c53dc8f2e5bedee7f5566a40aed2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 2257 Milkwood Avenue Lovemore Park 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.0045549 25.5255883
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!