Port Elizabeth Akkommodasie by Milkwood Selfsorg Akkommodasie | LekkeSlaap
+23

Milkwood Selfsorg Akkommodasie

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Milkwoord-keeromstraat 730, Lovemore Park , Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Milkwood Selfsorg Akkommodasie is op 'n kleinhoewe in Lovemore Park in Port Elizabeth.

Dié oopplan-woonstel beskik oor 'n ekstra-lang dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis is toegerus met 'n dubbelyskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, asook 'n ontbythoekie. Tee, koffie, suiker en melk word met aankoms voorsien. Die leefarea het 'n gemaklike bank, 'n TV met OpenView-kanale en 'n DVD-speler.

Die eenheid het ook WiFi, braaigeriewe, lugversorging en veilige parkeerplek. 'n Skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar.

Milkwood Selfsorg Akkommodasie is binne 'n radius van 6 km vanaf Sardiniabaai, 15 km vanaf Walmer Park inkopiesentrum, Splash Waterworld, Kragga Kamma Wildsreservaat en Port Elizabeth Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood Selfsorg Akkommodasie sluit in:

Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Milkwood Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Milkwoord-keeromstraat 730, Lovemore Park , Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Milkwood Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Milkwoord-keeromstraat 730, Lovemore Park , Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5JvDDwbnE5wkuOvJDw4Fj0gU81NF6KpgX2yUtcKALnz7wkZIuw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 730 Milkwood Close Lovemore Park 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.007191522733 25.522723965607
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za