Milkwood Village

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Milkwood Village is 'n gerieflik gemeubileerde meenthuis met slaapplek vir 4 in Cola Beach, Sedgefield.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Die sitkamer het 'n TV en die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en kyk uit oor die omgewing en see.

Milkwood Village is slegs 3 km van die strand af en 5 km vanaf Sedgefield wat 'n rits van restaurante aanbied. Doendinge in die omgewing sluit in bergfietsry- en voetslaanroetes, vlieërbranderry, paragliding en nog meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Milkwood Village sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milkwood Village gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false