Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Way

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Milkwood Way
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Danielle K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and relaxing.

Our stay was lovely. We were welcomed with open arms. It's so relaxing there, wish we stayed for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vianda S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vianda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable.

Our hosts were very friendly and accommodating, and we could not have wished for better. We were very close to all the amenities, and most places were in walking distance. Thank you for an enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, gasvrye eienaar en netjiese verblyf.

Baie vriendelike eienaar wat uit sy pad gegaan het om ons te laat tuis voel. Netjiese plek om oor te slaap vir 'n nag as jy oppad iewers heen is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay with all the comforts of home.

We were unfortunately only there for 2 nights, but the stay was wonderful. Jen and her husband are such charming, friendly, and helpful hosts. We had no hesitation in knocking on their door to ask for some salt! The bedding and bed were absolutely delightful; we slept so comfortably. The unit has everything you might need, including tea, coffee, and rusks, and a few touches that make you feel like you're at home (ear buds and cotton wool, anyone?). We took our 3-month-old Boerboel pup with us, and she enjoyed her stay as much as we did! Jen's 2 foxies made her feel very welcome! The location is amazing - very centrally situated with everything within a 1 km radius. We'll definitely be back to stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect in every way!

We cannot fault this stay in any way, everything was just perfect. So much so, that we are planning a revisit but this time we will stay longer and bring some friends to stay in the other cottage!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely weekend away.

Very comfortable bed and great pillows.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Thank you Robyn. That’s so kind of you! Take care. Jen & Charles

Milkwood Way
Leon L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rather uncomfortable.

This is not a self-catering unit. It just has a microwave oven for heating. So no bacon and eggs in the morning, just coffee and a rusk. So all meals need to be taken at restaurants. Not suitable for pensioners and the elderly as there is an outside wooden staircase to negotiate and haul your items up and down. The bedding including the pillows is heavy - firm mattress and light pillows are essential. The bathroom area is damp and towels won't dry if left there after use. Could be more user-friendly with small essential changes. Parking is onsite but the property is easily accessible to strangers. Host was very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Hi Leon, we are sorry to read that your stay was disappointing. We have had nothing but positive reviews especially about our bedding and linen! We only promise a microwave and kettle in the description and the unit you booked is an upstairs unit accessible by a staircase! Take care and all the best. Jen & Charles

Milkwood Way
Isabella B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid goed toegerus en sentraal geleë.

Badkamer in eenheid met trappe op is baie nou en klein. Parkeerplek van beide eenhede aan dieselfde kant en as eienaar buite motorhuis parkeer, is dit moeilik om uit te ry. Was baie warm, 'n sambreel op die stoep kan help vir koelte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Velinzo M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velinzo M

The most friendly and loving people with a love for other people.

Loved the vibe of the view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iris C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

Jen and Charles are friendly, helpful hosts and we were delighted with our stayover. Definitely would recommend this little gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xolani B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very nice stay and everything was perfect.

We received a very good reception. Thumbs up to Milkwood Way and keep up your good services.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana V
Saam met vriende

Oulike en netjies met net die nodige privaatheid.

Sal enige tyd weer bespreek. Oulike, skoon en netjies, met die snoesigste beddegoed. Afgesonder, met die nodige privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Thank you Jana, for your kind words and for staying with us. You’re most welcome back anytime. We’d love to have you. Jen and Charles.

Milkwood Way
Christie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the stay. It was very quiet at night.

Just a minor observation: They advertise two rooms, but does not tell one that one of the rooms is not on ground level and the owners themselves admit that the stairs were not well constructed. People north of 60 years old prefer ground-level rooms or proper and safe stairways. This is nothing serious, but travellers should be given a choice of rooms ie. first come first served.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Hi Christie, thank you for your review and for choosing Milkwood Way. With reference to your comment about our upstairs cottage, it clearly states on the booking platform that you booked through, that Berry Cottage is an upstairs cottage. You would certainly have had the option to book the downstairs cottage but probably decided against it because it’s slightly more expensive. Take care. Jen and Charles.

Milkwood Way
Antoinetta B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorvloed gasvryheid, puik plekkie, stapafstand vanaf alles.

Ons het 'n heerlike paar dae in Julie by hulle deurgebring. My man kon ongesteurd aanlynwerk ondanks Eskom se fase 4 - 6 kragonderbrekings. Die reuk van die rietdak is wonderlik en niks ontbreek in dié plekkie nie. Die tuin is pragtig en die hondekinders liefdevol. Die voëllewe en apies in die bome was 'n bederf. Dis n paar treë vanaf die plaaslike gholfbaan en ons kon see toe stap. Dankie Bianca en Jen. Julle is uitmuntend. O, ja. Die bed slaap héérlik en die beskuit vorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyla J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cosy.

The people were lovely, friendly and so helpful! A cosy room, gorgeously decorated with everything one needs. Close to the shops as well. Neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

It was such a pleasure hosting you both Kyla. Look forward to seeing you both again soon. Thank you for such a glowing review, we do appreciate being appreciated. Jen and Charles.

Milkwood Way
Johan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie lekker plek!

Baie vriendelik ontvang. Dis gerieflik en baie netjies. Die bed slaap soos 'n droom. Charles weet waar is al die lekker plekke en ken die omgewing. Sal dit vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Thanks Johan and Susan, Thanks for staying with us and thank you for leaving the room in perfect order.
Best regards.
Charles & Jen

Milkwood Way
Ettienne S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne S
Gesin met tieners

St. Francisbaai se juweel!

Jen en Charles was so vriendelik! Milkwood Way se eenheid was so skoon en netjies, ek sal hulle beslis aanbeveel! Daar is ‘n gasbraai, volle DStv en vele meer! Alle beddegoed, toerusting en artikels is van die beste gehalte! Ek sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Gesin met tieners

Fantastic.

Baie meer as wat ons verwag het. Jen en Charles is awesome mense en het ons baie tuis laat voel. Sal hulle baie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid.

Ek het hier bespreek vir my ouers om oor te slaap op 'n 7-week fietstoer deur die land. Dit was 'n besondere warm dag en Jen-hulle het besluit om hulle te gaan inwag buite die dorp met yswater en om die pad aan te wys - watter wonderlike gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Baie vriendelik gasheer, sal enige tyd weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Gesin met tieners

Value for money.

Charles was a wonderful host and showed us around town. The location is great as we could walk around town and to the beach. Would definitely return on our next trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Sal enige tyd weer daar bly. Baie netjies, gerieflik en die eienaars regtig baie gasvry. Goeie waarde vir geld. Thanks Charles and Jen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie sentraal geleë.

Berry Kothuis is baie netjies en skoon. Dit is loopafstand van besighede en van die strand. Charles en Jenny was baie hulpvaardig. Daar is nie 'n privaat staanplek vir 'n voertuig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Thank you Helen for such a lovely review. We would welcome you both back anytime! Take care and hope to see you soon.
Jen & Charles

Milkwood Way
Peet D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goed geleë, netjiese plek.

Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf is netjies, smaakvol en privaat. Ons beveel hulle sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Peet we so enjoyed having you stay at Milkwood Way, thank you so much for being the perfect guests and for the lovely review.
Hope to see you again soon!
Jen & Charles

Milkwood Way
Mark W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mark W
Gesin met tieners

Warm, cozy little cottage.

Hosts very helpful and friendly. Beds very comfortable and warm despite mid winter weather. Walking distance from Spar and local restaurants. Thank you for a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Thanks Mark for your lovely review and for choosing Milkwood Way, we hope to be able to host you again one day in the future!
Take care,
Jen & Charles

Milkwood Way
Fred H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Die eienaars, Charles en Jenny, het ons soos ou bekendes verwelkom en laat tuis voel. Dit was 'n baie lekker verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Fred, thank you for such a stunning review. We couldn't wish for nicer guests. We will welcome you both with open arms again in the future. Jen and Charles.

Milkwood Way
T B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
T B
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Eienaars is baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Plek is ongelooflik mooi en netjies, asook privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

We are so grateful for your wonderful review. We can't wait to have you come back and visit us a.s.a.p. Jen and Charles.

Milkwood Way
Este B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Este B
Gesin met klein kinders

Was heerlik. Ons gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik.

Die akkommodasie was baie gerieflik. My kinders het dit baie geniet om in die loft te slaap. Alles is beskikbaar, van oorstokkies tot 'n strykyster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Thank you so much, Este, for such a lovely review. We'd love to have you back to stay with us! Jen & Charles.

Milkwood Way
Henk K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need.

Friendly, clean, central. We really enjoyed our stay although short. We will be back and also recommend to other folk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Henk and Lyn, thank you again for your visit to Milkwood Way. We'd love to see you back again for longer next time! Take care and thank you for taking the time to write such a lovely review.
Jen & Charles.

Milkwood Way
Morne T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne T
Gesin met tieners

Dit was rustig, veilig en baie vriendelik verwelkom .

Ons het baie lekker gekuier, sal ander ook aanbeveel om by Milkwood Way te bly. Dankie Jen en Charles vir julle vriendelikheid en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Baie Baie dankie en on sal baie gelukkig wees as jy weer kom kuier (excuse my Afrikaans) - we loved having you.
Jen & Charles

Milkwood Way
Athenkosi M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athenkosi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

The owners were super friendly and so willing to assist us in anything. Truly a wonderful, relaxed and beautiful stay with them. We felt so at peace at Milkwood way, just lovely.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was fantasties.

Die eienaars was supervriendelik en so bereid om ons met alles te help. Voorwaar wonderlike, ontspannende en pragtige verblyf by hulle. Ons het so rustig gevoel by Milkwood Way, net mooi.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

What a pleasure it was to have you both share a little slice of our heaven here in st Francis Bay. Atti and Molla you were the perfect guests and we would welcome you both back anytime!!!! All the very best to you both. Jen & Charles

Milkwood Way
Jacobusleon M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobusleon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, gerieflike verblyf.

Milkwood way is sentraal geleë, skoon, netjies en uitstekende waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Thank you ever so much for such a lovely review, Leon. We would welcome you both back anytime!

Be well and God bless.

Regards,
Jen and Charles

Milkwood Way
Dawie P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker snoesig en netjies. Die eienaars gaan regtig uit hul pad om jou ervaring spesiaal te maak.

Ons sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag, regtig 'n mooi en netjiese plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Baie dankie Dawie. Ons is bly dat jul tyd geniet het. Kom kuier gerus weer. Charles en Jen.

Milkwood Way
Bulelani K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bulelani K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Millwood Way is a great place for a weekend away with your spouse or partner.

We had a great time at Charles and Jenny's place. Very neat, quiet and close to the shops and beach. Thanks guys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Good day Bulelani,

Thanks so much for such a lovely review!! We only wish we’d known it was your anniversary!!
Please come back soon!! Jen & Charles

Milkwood Way
Maverick D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maverick D
Saam met vriende

Gesellig en voel tuis.

Baie aangename mense, oulike plekkie en 'n mooi woonbuurt. Hou van al die klein ekstra bederfies. Sal beslis weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Thank you so much for such a lovely review!! We’d love to see you again soon! Jen & Charles

Milkwood Way
Andre H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly!

Die mense was regtig baie vriendelik en gasvry gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en vriendelike atmosfeer.

Charles en Jen sorg vir 'n rustige en gemaklike atmosfeer, goeie ligging naby winkels en restaurante. Beslis die geldwaarde werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

That's a lovely review thank you Tiaan - we absolutely loved having you and your lovely girlfriend. I hope the wedding was a success and we would love to welcome you both back sometime in the future. Please stay in touch and God bless. Jen & Charles

Milkwood Way
Dominic S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic S
Saam met vriende

Die diens was vriendelik, netjies, sal dit regtig aanbeveel.

Was 'n heerlike naweek saam met 'n spesiale vriendin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milkwood Way se terugvoer

Thank you so much Dominic, we would love to host you again in the future. Please be in touch. Jen & Charles

Milkwood Way
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyme-weg Suid 20, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26d459c2399c591ee6e9c48c51152fdc3e29f5284deab93a8e06640a391abcd74a78af52b2112c28059868cfe572f18ec93c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 20 Lyme Road South St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.163245897896 24.82444425582