LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Milky Lane Cottage | LekkeSlaap
+149

Milky Lane Cottage

Milky Lane Cottage
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Milky Lane Cottage is 'n tweeslaapkamerkothuis wat pragtig ingerig is en 1 badkamer het. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea. Al die beddens het wit perkallinne, elektriese komberse en donsveer-duvets. Die kamers het 'n haardroër en elektriese kombers. Die badkamer het dik handdoeke van goeie gehalte, komplimentêre sjampoe, lyfroom en seep. Verwarmers voorsien ekstra hitte gedurende koue winteraande. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitkamer is gerieflike gemeubileer en het 'n TV met volledige DStv en 'n kaggel. Tee, koffie, tuisgebakte beskuit en verwelkomingsjerrie word ook voorsien. Daar is braaigeriewe met vuurmaakhout, maar gaste moet hulle eie steenkool bring. Die kothuis het sy eie tuinuitgang en motorhuisparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Beddegoed, handdoeke, breekware, eetgerei, 'n stoof, broodrooster, mikrogolf, yskas en koffie, tee, melk en beskuit.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Milking Shed Cottage
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Dié kothuis is beeldskoon versier en het 2 slaapkamers en 'n volledige badkamer. Die eenheid het 'n ingang uit die tuin. Daar is 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea. Kraakvars, wit perkallinne, elektriese komberse en donsveer-duvets sal sorg dat jy heerlik warm slaap. Die badkamer het dik handdoeke van goeie gehalte, komplimentêre sjampoe, lyfroom en seep. Ons voorsien verwarmers, dik duvets en elektriese komberse vir 'n snoesige nagrus tydens die wintermaande. Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n TV met volledige DStv in die leefarea en 'n haardroër in die slaapkamer. Vir jou gerief voorsien ons ook koffie- en teemaakgeriewe, tuisgebakte beskuit en 'n verkomingsjerrie. Die eenheid het ook braaigeriewe. Vuurmaakhout word voorsien, maar bring asseblief jou eie steenkool saam.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R622, Niekerksfontein Plaas, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmNDY1M2I1LWE0ZWMtNDhhZC05NWJkLTgzYzY4YjQ0MjAzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 R622 Niekerksfontein Farm 3300 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.171855 30.165861
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!