Mill Park Akkommodasie by Mill House Guest House | LekkeSlaap
+9

Mill House Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waresweg 38, Mill Park, Port Elizabeth , 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mill House Guest House bied selfsorgverblyf in Port Elizabeth. Dit is in die stil, sentrale buurt, Mill Park, geleë en is naby skole, hospitale, die lughawe en die strand.

Verblyf is beskikbaar in 2 kothuise wat elk individueel versier is. Elke kothuis het 'n kombuisie met 'n stoofplaat, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Port Elizabeth is in die Oos-Kaap aan die punt van die Tuinroete en is langs Algoabaai met van die land se grootste hawens. Gaste kan die Blouvlagstrand, geskiedkundige geboue en allerlei watersportsoorte geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Waresweg 38, Mill Park, Port Elizabeth , 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waresweg 38, Mill Park, Port Elizabeth , 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArqR6Ie08sJFPMGHqkZJNxqbjSklww8JGhkLItsUTWdt20VnDQO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 38 Wares Road Mill Park 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9625 25.58898
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za