Mill Park Akkommodasie by Mill Park Magic | LekkeSlaap
+12

Mill Park Magic

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mortimerweg 7, Mill Park, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mill Park Magic is in die stil en boomryke woonbuurt, Mill Park in Port Elizabeth geleë. Gerieflike selfsorgverblyf word in 'n stylvolle woonstel gebied op dieselfde perseel waar die eienaars saam met hulle 2 honde woon. Die woonstel het sy eie privaat area en ingang.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met baie natuurlike lig en 'n uitsig oor die tuin. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n waaier, 'n haardroër, strykyster, en 'n semi oopplan-en suite-badkamer met 'n stort. Die badkamer is apart van die leefarea.

Die kombuisie skei die slaapkamer van die sit- en eetarea. Die sitarea het 'n Slim-TV met Netflix, YouTube en Showmax. Gaste kan ook met hul eie DStv-rekening inteken op DStv Now. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Tee en koffie word voorsien. Die woonstel bied gratis optiesevesel-internet.

Linne en badhanddoeke word elke 4 of 5 dae vervang en 'n wasgoeddiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Mill Park Magic sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mortimerweg 7, Mill Park, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mortimerweg 7, Mill Park, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEFYcFYhEtpeP8HPrYGweIZnz7Noc4M5KLNhIQLKz8HByi2zAbu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 2) 7 Mortimer Road Mill Park 6000 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.964586673736 25.591658046627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za