Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millers Wood Cabins

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawrence-straat 24, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R912 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Millers Wood Cabins bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in 'n bekoorlike dorpie, Lady Grey, in die Oos-Kaap.

Verblyf by Millers Wood Cabins word in 5 eenhede gebied. Eenheid 1, 2 en 3 het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 1 of 2 kinders. Elke houthuisie het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke eenheid het ook 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie en 'n tweeplaatstoof. Die leefarea langsaan het 'n kaggel en lei na 'n privaat stoep met 'n ingeboude braaigeriewe en 'n buitebad wat met 'n houtvuur verhit word. Die huisies het ook 'n radio

Eenheid 4 en 5 het slaapplek vir 2 volwassenes en elke eenheid het lugversorging en 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n oondjie en 'n tweeplaatstofie. Daar is ook braaigeriewe en 'n TV met DStv.

Al die eenhede het gratis WiFi en gratis parkeerplek langs die eenhede.

Millers Wood Cabins is aan die voet van die Witteberge naby 'n paar restaurante en ander geriewe in die dorp geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 106 resensies vir Millers Wood Cabins
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Lawrence-straat 24, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Gaste dink Millers Wood Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lady Grey Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R912
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R912
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawrence-straat 24, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf89gWImvEHhYimg7TPB1c1bM0hYUzcxeQQlg2dfn2y3eHleWKO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R912 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 24 Lawrence Street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.706532827355 27.216467712303