Strand Akkommodasie by Mills Cottage | LekkeSlaap
+19

Mills Cottage

9 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mills-straat 49, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mills Cottage is in die kusdorp Strand geleë. Die kothuis is net 1 km van die strand af en 32 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek. Die kothuis het buitebraaigeriewe in die tuin. Daar is 'n parkie oorkant die eiendom met 'n speelplek vir kinders.

Daar is doendinge soos swem, branderplankry, visvang, voëlkyk, gholf, tennis, duik, vlieërplankry en roeiski in die area. Besienswaardighede in die area sluit Hottentots Holland Natuurreservaat, Somerset Mall, Monkey Town, Waterworld-strand en verskeie wynlandgoedere in.

Slaapplek

’n Bespreking by Mills Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Mills Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Mills-straat 49, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mills Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mills-straat 49, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyYzY3MDgxLWQ0MWEtNDM2Mi1iM2Y2LTMzOWY4MzdhMDkxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 49 Mills Street Strand 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.112013303088 18.83277118206
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za