LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Millstream Guest House | LekkeSlaap
+11

Millstream Guest House

14 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Millstream Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Trisa H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trisa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service.

The reception and friendly service, deserve six stars!

Maria V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met vriende

Baie netjies en skoon met vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly. Debbie is baie vriendelik en die kamer was skoon en netjies. Ons het ook 'n heerlike ontbyt gehad.

Sharfa J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharfa J
Enkelreisiger

We had a pleasant short stay! Thanks, Debbie.

The host was very friendly to allow us to check in and check out beyond our stipulated times! Location is too notched, close to the mall.

Erin N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en ontspanne verblyf.

Stapafstand tot in die middedorp.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant and restful stay.

Walking distance to town centre.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerna V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerna V
Gesin met tieners

Gasvry, netjies en veilig.

Unieke dorpie omring deur pragtige akkerbome, vriendelike mense, ou historiese pragtige geboue.

Daan V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Sentraal geleë, netjiese gastehuis, heerlike ontbyt. Sal weer daar tuisgaan.

Merle M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Merle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Debie was baie behulpsaam en vriendelik en ons het ons verblyf geniet.

Goeie ligging, stil area, veilige buurt. Ons het selfs die aand orals geloop in sentrale dorp en het nie onveilig gevoel. Die kamer was netjies en gemaklik.

Kevin L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best guesthouse I have ever been to.

Enjoyed my stay very much. Good food, quality apartments and is very peaceful if you are looking to get away. Would advise them to anyone.

Rodney C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A couple of small extra touches would have made all the difference.

Good value for money and very nice breakfast. Would have been really nice if their was a TV and bar fridge in the room.

Ansie G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was regtig baie goed, plekkie wonderlik as jy rus en vrede soek vir jou siel en net wil ontspan.

Goeie diens, alles mooi netjies, vredevolle ontspanplekkie. Lekker naby alles!

Arista B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ses dae verblyf tydens die Stellenbosch Woordfees.

Die gastehuis is baie goed geleë. Ons kon die meeste van die geleenthede te voet bywoon. Die kamer is ruim en baie netjies. Die eienaars is baie akkommoderend aangesien ons twee keer ons besprekingstye gewysig het. Ek sou egter drinkglase in die kamer verwelkom het of nog beter nog 'n klein yskassie. Die "honesty" bar se verskeidenheid is uiters beperk.

Chris F - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflik, prakties, gemaklik en goed geleë. Goeie waarde vir geld.

Millstream Guest House's terugvoer

Dear Dr Fourie,
We certainly loved having you stay with us. Many thanks for the lovely review. We hope to see you both again in the near future.
Regards,
Debi & the Millstream team.

Millstream Guest House
Karen R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen R
Gesin met tieners

Goeie, vriendelike diens - het baie welkom gevoel!

Die ontbyt was heerlik en sal dit beslis aanbeveel en weer daar oornag. Goeie waarde vir geld. Diens uitstekend en bestuurder het ons baie welkom laat voel en doen moeite met sy gaste.

Millstream Guest House's terugvoer

Beste Karin
Nogmaals dankie dat julle Millstream as bestemming gekies het. Dit was vir ons n voorreg om julle as gaste te kon he en bly dat julle egte gasvryheid ervaar het. Ek en my personeel poog om al ons gaste se verblyf so gemaklik en aangenaam moontlik te maak!
Ons sien uit om julle weer as ons gaste te verwelkom! Moenie huiwer om Millstream aan te beveel by vriende, familie & kollegas nie! Ons sal hulle verblyf ook aangenaam en gemaklik maak!
Groete
George
Gasheer/Bestuurder

Millstream Guest House
Prof. Alfred B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Prof. Alfred B

Redelik billike akkommodasie in die hartjie van Stellenbosch.

Ek en my seun het vir een nag hier tuisgegaan. Die meubels is "retro" by gebrek aan 'n ander woord om die staalbeddens en piepklein TV te beskryf. Die matrasse is kliphard en die beddens kraak so luid met elke omdraai-slag dat jy daarvan wakker word. Die badkamer kan doen ook doen met 'n lagie verf. Die joviale gasheer George en die lekker ontbyt tesame met die vriendelike personeel het ons egter hierby verby laat kyk en ek kan steeds die gastehuis aanbeveel.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexander-straat 14, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0NzU4N2I2LTI0ODMtNGU2Yi1iOTI4LTk2NThmZWYyZjU5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 14 Alexander Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9363 18.8538963
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!