Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milly's Touch Studios

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 59 resensies vir Milly's Touch Studios
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lezandi E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandi E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly, fantasties.

Baie netjies en mooi, vriendelike diens sal definitief in die toekoms weer by Milly's oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M
Gesin met klein kinders

Tuiste weg van die huis af.

Eerstens, baie dankie aan Emelia, sy is 'n baie vriendelike gasvrou! Haar assistent, Violet is net so behulpsaam. Dit was heerlike, baie skoon verblyf! Vars linne, ruim eenheid, veilige parkering en aandag aan klein detail. Goeie voorsiening word gemaak vir beurtkrag d.m.v. 'n omskakelaar sodat ons nogsteeds kon televisie kyk. Ons het vir 5 nagte daar gebly en ek sou maklik nog 5 kon bly. 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel E
Gesin met tieners

Emelia was baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Baie lekker plek om te oornag.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die plek is pragtig en silverskoon. Ontbyt word in die kamer bedien wat vir ons baie lekker was. Goeie planne is gemaak gedurende "load shedding". Alles wat mens nodig het, is in die kamer en dis baie luuks. Beslis 'n kuier werd! Ons sal beslis weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jozua E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, veilig, sentraal, fantastiese diens en heerlike ontbyt!

Ligging baie sentraal, pragtige dekor, amazing diens en die lekkerste ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best ever. Highest standard. Loved it.

It was the most pleasant stay I've had in JHB. The cleanliness, service, friendliness and food was the best. The hostess was so friendly and communicated well. It was comfortable and enjoyable. I will definitely stay there again. Loved it. You will definitely enjoy it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilani B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilani B
Besigheidsreis

Stunning stunning stunning.

Lovely space, beautifully decorated, amazing host, easy arrangements and very affordable. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prefekte tuiste weg van jou eie.

In alle opsigte is Milly's Touch B&B Studios die gastehuis wat die perfekte standaard stel. Sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Gesin met klein kinders

Pragtige Gastehuis.

Een van die mooiste, netjiese gastehuise waar ons al oornag het. Sal deifnitief weer daar bly as ons in die area 'n oornagplekkie soek. Die gasvrou skroom nie op top gehalte-beddegoed en -dekor nie. Baie lekker ontbyt geëet en was so mooi voorgesit. Ek gee die gastehuis 'n 10 uit 10. Die foto's is presies hoe dit lyk met aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleen F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was besonders aangenaam om hier oor te bly. Diens was puik met baie goeie aandag aan detail.

Emelia is 'n uitstekende gasvrou en haar staf is ook wonderlik. Van goeie raad t.o.v. watter restaurante om te besoek tot uitstekende ontbyte uit hul eie kombuis, is Milly's Touch 'n voortreflike gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geheime lekkerte.

Selde dat ons oornag waar alles perfek ingerig is, en volkome voldoen aan behoeftes wat mens nie eers weet jy gehad het nie. Met soveel prag, besonderse aandag aan detail vir gemak, fantastiese bed, heerlike ontbyt en warm welkom - sal wonderlike wees gereeld hier te oornag vir sommer. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee aande se verblyf.

Ontbyt uit die boeke, dekor is pragtig, eienaar en personeel is baie vriendelik en profesioneel, bed is hemelsgroot. Baie skoon en netjies. Ons het dit baie geniet, kon ure buite in die kuierarea spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to visit.

The owner is a very nice person. Her cooking is on another level. The place was nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Besigheidsreis

Netjies, ruim, luuks, vriendelik, privaat.

Millys Touch B&B sal ek definitief aanbeveel. Studio’s is ruim en uitgerus met alles wat jy nodig het. Baie netjies en skoon. Is baie vriendelik ontvang. Emilia het my baie tuis laat voel met aankoms en gedurende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay at Milly's.

Emelia was such a gracious hostess. Nothing was too much trouble for her and she went out of her way to make our stay as pleasant as possible. The breakfasts were to die for. Accommodation was clean and well equipped. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilflippenjant!

Om in vandag se lewe uiters bo verwagting gediens te word soos BIP's, wil gedoen word. Die etes voorgesit besonders - aandete en ontbyt. Welgedaan Emelia en haar regterhand Voilet. Om meer te sê gaan die sterre te min wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Besigheidsreis

Lekker bed, lekker ontbyt, netjies en skoon. Gasvrou baie professioneel en besorgd oor haar kliënte.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natascha H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha H
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, ons sal weer daar bly.

Die gastehuis is regtig en die Pienaar's is so gasvry en laat mens so welkom voel! Die ontbyt was heerlik en die kinders het dit vreeslik geniet! Ek gaan vir seker weer daar oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winnie C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect in every way.

Emelia really goes out of her way to make your stay perfect. Every detail is thought of to make you comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons voel bederf.

Ons het nou al oral oor die wêreld gebly en nog nêrens het ons beter diens gekry as by Milly’s Touch nie. Die dekor in die kamers is pragtig en alles is perfek. Ons sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elke C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster-akkommodasie.

Puik akkommodasie, alles 100% kan sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en vir seker waarde vir geld.

Vir iemand wat baie reis en in gastehuise dwarsoor die wêreld bly moet ek noem dat Milly’s waarlik fantasties was. Van die vriendelike ontvangs tot by die netheid, skoonheid en voorsiening van elke benodigdheid in die kamer kan ek nie anders as om te sê dat Milly’s al my ander blypkekke oortref het. Die linne was hoë van gehalte wat ‘n mens met ‘n geruste gemoed laat slaap. Die ontbyt was baie smaaklik en vars. Sal Milly’s vir seker weer besoek en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Enkelreisiger

Beste B&B wat ek nog by oorgebly het.

Diens uit die boonste rakke. Was 'n fees om hier oor te kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Enkelreisiger

Fantasties.

Baie aangename verblyf. Plekkie baie skoon en goed toegerus. Emelia se gasvryheid was wonderlik. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delise H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Delise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was absoluut fantasties, baie skoon en netjies en vriendelike diens van Emelia.

Emelia, was 'n wonderlike gasvrou en het soveel moeite gedoen. Ons het welkom en tuis gevoel. Haar plekkie is stylvol. Dankie vir die "ekstratjies" in ons kamer Emelia dit was so spesiaal. Die ontbyt was heerlik! Baie dankie Emelia en jou span, ons het heerlik gebly en sou nog 'n week bly, sou ons kan! As ons ooit weer moet oorslaap in Johannesburg sal Millys Touch beslis ons eerste keuse wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert F

Fantasties en aandag word gegee aan die kleinste detail.

Fantasties en aandag word gegee aan die kleinste detail. Ontbyt is stunning met groot verskeidenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebohang R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebohang R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to be.

Excellent service. Best breakfast menu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet D
Enkelreisiger

Weggesteekte juweel van 'n plek!

Ek was baie beïndruk met Emelia en die kamer! Sy was super vriendelik en behulpsaam en het verskriklik baie moeite gedoen. Die kamer is baie goed ingerig. Emelia het regtig aan als gedink. Daar is als van 'n haardroër tot flits, tot tandeborsel tot 'sewing kit' in die kamer beskikbaar. Ek kon ook met my aankoms kies wat ek die volgende oggend vir ontbyt wou hê. Emelia bied regtig 'n groot verskeidenheid en keuse van ontbytkosse wat dan boonop ook in jou kamer bedien word. Ek sal Milly's Touch B&B Studios enige tyd aanbeveel en vir seker ook weer self besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring!

Milly's Touch B&B is 'n juweel. Jy kan nie help om die aandag aan detail en besonderse binne-versiering, wat met sorg uitgesoek is, op te merk nie. Die beddegoed en bed is van baie goeie gehalte. Emelia is 'n puik gasvrou, vir wie niks te veel moeite is nie en word die heerlikste ontbyt keurig voorgesit. Buite is dit ook pragtig en netjies. Sal verblyf hier enige tyd aanbeveel. Jy word bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Enkelreisiger

Fantasties.

Hartlike verwelkoming deur Emelia (eienaar) in 'n pynlik netjiese eenheid, met finesse gemeubileer en alles wat nodig is vir 'n ongelooflike verblyf. Ontbyt van uitstaande gehalte. Dankie, Emelia!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie welkom gevoel van die minuut wat ons daar aangekom het.

Die eenheid is besonder smaakvol gemeubileer en versier, en ons het onmiddellik tuis gevoel. Ons gasvrou was besonder hulpvaardig en ons het ons verblyf geniet. Ons beveel Milly's Touch B&B Studios hoog aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phumudzo M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumudzo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Phenomenal.

1st of all, her review speaks volume for themselves and what you see is what you get as well as what you want is what you get and far beyond the expectations. This is by far the best place with more than the value of money. From the reception to the food, tranquillity and excellent customer service. Emelia and staff are very passionate and dedicated to serving with love and compassion and are driven by excellence. The place is absolutely divine and they go beyond the call of duty and nothing is ever to much to ask. With more than one stay Emelia never cease to amaze and this is our second home. This is the place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welma L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma L
Besigheidsreis

Fantastiese gastehuis. Dit was 'n groot bederf en nie net 'n plek om te slaap nie. Regtig aan te beveel.

Milly's Touch B&B Studios het elke detail met sorg beplan en moeite gedoen met die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was fantasties.

Die eienares het ons as familie en nie net bloot as gaste behandel nie. Ons geselsies het ons meer as welkom laat voel. Regtig puik diens. Eenheid goed toegerus en baie netjies. Hoogs aanbeveelbaar

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste waarde vir geld.

Milly's Touch is 'n pragtige plek, die dekor is só mooi en dit beskik oor alles wat 'n reisiger sou benodig en meer! Die gasvrou is baie vriendelik en die diens uitstekend. Baie dankie vir al jul moeite, veral met die ontbyt - Wow! Sien julle beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, bekostigbare sentrale akkommodasie in Roodepoort.

Milly's Touch is topklas, en beslis een van die beste gastehuise wat ek ten sterkste sal aanbeveel. Ons het in French Whisper tuisgegaan en dit was veilig, netjies, skoon, keurig en kunstig gemeubileer met alles wat nodig is en nog meer. Die onbyte bedien was hotel-gehalte en heerlik! Ek twyfel ook nie vir een oomblik dat die ander eenheid van net so 'n hoë standaard is nie. Dis sentraal en naby alles wat 'n groot pluspunt is. Baie dankie aan Emelia vir haar gasvryheid en vriendelikheid en ons hoop om weer daar te kan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

We felt very privileged to stay in such a beautiful, well manicured, clean studio. The hostess spoilt us rotten. Best ever breakfast, what a variety. Catered for every need. Will surely stay there again and again. For sure made a new friend with the hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld. Uitstekende diens. Baie netjies en skoon. Lekkerste ontbyt!

Alles van die verblyf was ongelooflik lekker gewees. Die gasvryheid was ongelooflik. Die plek is so netjies en skoon. Die diens is uitstekend. Die ligging is gerieflik. Die ontbyt was ongeloooooflik lekker gewees! Ek sal oor en oor teruggaan! Definitief die beste waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elane V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane V

Beste gastehuis wat ek ooit al in was.

As daar 6 sterre was het ek 6 gegee. Hoog aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste B&B ooit.

Milly's was ons laaste stop op 'n 10 weke lange toer en dit was by verre die beste B&B waarin ons gebly het. Die studio is baie ruim en is volledig toegerus en pragtig versier. Emelia se diens en aandag aan detail was ongelooflik. Ons sal Milly's vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klasie K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klasie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, goed toegeruste verblyf met vriendelike diens. Ontbyt was uitstekend.

Vriendelike ontvangs en diens. Die eenheid was toegerus met alles wat ons benodig het. Alles was netjies en nuut en ontbyt was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien C
Saam met vriende

'n Huis weg van die huis, gasvry en netjies.

Emelia en haar span was ongelooflik gasvry en ons het sommer van die intrapslag af welkom laat voel. Die eenhede is baie netjies en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerbly verby!

Blue Bell, die eenheid wat ons by Milly’s Touch oor 'n naweek in Augustus 2017 gehuur het, is keurig gemeubileer en toegerus met al die fasiliteite, geriewe en proviand wat 'n mens in sulke verblyf sou kon benodig. Daarbenewens bedien die sjarmante, gasvrye en vriendelik eienaar, Emelia, ’n vyfster-ontbyt om van te kies uit ’n indrukwekkende spyskaart. Vir ons aktiwiteite in Roodepoort oor die naweek was Milly’s Touch goed geleë en dit is maklik bereikbaar vanaf die deurpaaie in die Roodepoort- en Randburg-omgewing. Kortom: As ons weer in daardie deel van die wêreld moet wees, is Milly’s Touch die eerste keuse vir akkommodasie. Dankie Emelia – dit was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige woorde!
Dit was nou werklik heerlik om julle te ontmoet. Vriende en familie wat 'n pad met julle stap is werklik bevoorreg.
Ek hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.

Milly's Touch Studios
Este S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este S
Enkelreisiger

Een in 'n miljoen!

Ek het al in 'n paar gastehuise gebly, maar Emelia se plekkie is by ver die netjieste, skoonste, mooiste ooit! Ek sal baie verbaas wees om 'n plek te kry wat Milly's Touch top, om nie eers te praat van die gasvryheid en vriendelikheid waarmee Emelia jou ontvang nie. Die 'homey' gevoel wat jy kry sodra jy daar instap het ek by geen ander gastehuis, lodge, hotel al gehad. Sy het even vir my 'n verjaarsdagkaartjie gelos! Baie dankie Emelia vir al jou moeite, die heerlike ontbyt, die klein ekstra dingetjies wat jy doen om mens tuis te laat voel en vir jou vriendelikheid. As ek jou 20 sterre kon gee, sou ek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Este, baie dankie. Wat 'n heerlikheid was dit om jou te kon verwelkom.
Hoe gelukkig is ek nie om net die Mees kwaliteit gaste te ontvang nie, die deure die kant sal altyd wawyd oopstaan vir jou.
Tot volgende keer....

Milly's Touch Studios
Cornell G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell G
Besigheidsreis

The best place I have ever booked on Travelground!

Everything is just perfect at this place. Emelia is the most friendliest, compassionate, accommodating and lovely hostess. From confirming my booking, to my actual arriving, she made sure I felt at ease and at home. I will forever recommend her and her Studio. The Studio is very private, clean and has all the essentials you would need. The fridge was even stocked with cold drinks and my favorite, Passion Fruit and Lemonade! You don't need another place to stay if you are in the Westrand or Roodepoort or Joburg or even Gauteng! It is also very close to Mcdonalds, restaurants and 2 malls with one being the big Clearwater Mall. Emelia, you have outdone yourself! Thank you for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Cornell,
Thank you very much. It was such a delight to have you here, you are such a considerate and perfect guest, I am looking forward to welcome you again.
Emelia

Milly's Touch Studios
Gail H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning accomodation with a lovely hostess.

I would recommend Milly's to anyone looking for beautiful surrounds. Our stay was absolutely wonderful. Emelia and her staff did everything possible to make our stay memorable. Thank you and we will return without hesitation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike verblyf met 'n lieflike gasvrou.

Ek sal Milly's vir enigiemand wat na 'n mooi omgewing soek aanbeveel. Ons verblyf was wonderlik. Emelia en haar personeel het het alles in hulle mag gedoen om ons kuier onvergeetlik te maak. Dankie, en ons sal sonder huiwer terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Thank you Gail, it was such a pleasure to have you here especially at a very special time in your life. I am looking forward to welcome you here again, till next time.

Milly's Touch Studios
Tertia V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Persoonlike diens en aandag maak die verblyf baie besonder en werklik 'n plesier.

Dit die mooiste plekkie. Keurig en baie netjies en skoon met puik diens elke dag met alles wat jy nodig het. Elke ontbyt was heerlik en persoonlik bedien. Die eienaar is 'n pragtige mens en het ons so tuis en welkom laat voel en belangstellend sonder om inbreuk te maak op privaatheid. Ons sal enige tyd weer daar tuis gaan en hierdie plekkie aanwins vir LekkeSlaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Tertia & Naas,
Wat 'n absolute voorreg en plesier was dit om julle hier te he en te leer ken en boonop deel te wees van 'n besonderse tyd in julle lewe. Mag julle kar sy pad weer spoedig hiernatoe vind. Groete en beste wense. - Emelia

Milly's Touch Studios
Johan R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Gesin met tieners

Vyfster verby. Dis 'n ongelooflike mooi plek en die vriendelikste mense.

Ek slaap nie sommer op enige plek nie, daarom doen ek baie deeglike navorsing oor waar die plek geleë is: Hoe lyk die area en is dit naby 'n snelweg? Ek lees al die resensies, kyk na al die beskikbare foto's, kyk op Google Earth ens. Ek het al baie wyd gereis en by baie plekke oorgeslaap, maar hierdie studio van Emelia het alle verwagtinge oortref. Ek dink Emelia moet eerder haar studio toemaak en al die ander gastehuise gaan opleiding gee van hoe dit gedoen moet word. Sy het my nou bederf, want geen ander gastehuis sal nou meer goed genoeg wees vir my nie. Ek het nog geen ander plek, 5-ster-lodges ingesluit, gesien wat aandag gee aan soveel detail nie. Daar is absoluut alles wat jy moontlik kan nodig kry, van 'n spaar tandeborsel, filterkoffie, cappuccino of kitskoffie tot growwe sout en peper of gewone sout en peper ens. Emelia se ontbyt wat sy aanbied is uit hierdie wêreld uit lekker. 'n Wyer verskeidenheid sal jy ver gaan soek. Die kos is hemels. Dankie Emelia vir die fantastiese geriewe en die hartlikheid waarmee julle 'n mens ontvang. Indien ek volgende keer besigheid het om te doen in Pretoria sal ek eerder by jou plek kom oorbly en ver ry as om in Pretoria oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Johan, baie, baie dankie. Dis juis presies 'n gas soos jy wat ek in gedagte het, wat ek weet sal oplet na die fynere dinge en dit sal waardeer en vir wie ek dus net die heel beste wil bied. Dit was werklik 'n baie groot plesier om jou hier te ontvang en ek sien uit na al jou toekomstige besoeke.

Milly's Touch Studios
Louisa B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend, so mooi en baie goeie kliëntediens.

Die plek was asemrowend mooi en met als wat jy in jou eie huis sou nodig hê. Die kliëntediens was baie goed, Emelia het definitief 'n paar treë verder gegaan om ons tegemoet te kom. Die ontbyt was baie lekker en bedien net soos ons dit wou hê. Die hele ervaring was net fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Baie dankie Louisa, dit was besonders aangenaam en 'n plesier om jou en Sean hier te gehad het, ek glo ons gaan nog vele kuiers he om jul ervaring mee aan te vul.
Ek sien uit daarna.

Milly's Touch Studios
Magda K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Enkelreisiger

My stay with Milly's was fantastic.

The owner is very warm and friendly. The guesthouse and my accommodation is picture perfect. All the home baked breads, muffins and other meals were delicious. My whole stay was very warm and comfortable. I will definitely recommend it to everyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

My tydjie by Milly's was ongelooflik.

Die eienaar is baie vriendelik en gasvry. Die gastehuis en my akkommodasie is perfek. Al die tuisgebakte brood, muffins en etes was ongelooflik. My verblyf was warm en gerieflik. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

It was an absolute pleasure to have you here. I am blessed with wonderful guests that makes what I do a joy!
Hope to welcome back.

Milly's Touch Studios
Salomé V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare vyfster-bederf.

Ek was aangenaam verras oor die luukse eenheid. Daar is alles wat jy nodig het. Skoon en in goeie smaak. Die bed is beter as myne by die huis. Die ontbyt-bederf is baie smaaklik. Ekstra brownie-punte vir die warm pot tee en spesiale filterkoffie vir my man. Ek hou van die idee dat dit net 1 eenheid is. Dit is baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Salome, ek is bly dat julle ervaring gepas het by julle as 5 ster gaste. Mag daar nog vele van die bederf in die toekoms wees!

Milly's Touch Studios
Daleen O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens!

Wat 'n aangename ervaring was dit nie! Emelia het aan alles gedink wat mens moontlik mag nodig hê as jy van die huis af reis. Die studio is prentjiemooi, en lyk net soos op die foto's. Emelia is 'n wonderlike gasvrou wat ons onmiddellik laat tuis voel het. Die ontbyt was meer as genoeg en heerlik daarby! Ons sal LekkeSlaap en Milly's oral aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Daleen & Louis
Wat 'n heerlikheid was dit nie om julle twee hier te he nie! Baie dankie dat julle hierdie "journey" met julle my wonderlike gaste so vreugdevol maak, wat 'n voorreg !
Tot volgende keer.

Milly's Touch Studios
Tania K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K
Enkelreisiger

Fantasties! Wens ek kon langer daar gebly het!

Bitter oulike gasvrou wat alles doen om haar gaste welkom te laat voel! Baie oulike 'studio' met alles wat 'n mens nodig het en nog meer! Ek wil eintlik nie die stunning plek aanbeveel nie, want ek is bang daar gaan te veel mense daar wil bly en dan kry ek nie weer plek nie! Uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Dankie aan jou bitter oulike gas, dit was absoluut heerlik om jou hier te gehad het. Dit lyk my net die heel beste gaste vind hul pad hier na my toe, mag ek altyd plek hê vir jou.
Groete, tot volgende keer.

Milly's Touch Studios
Madelyn G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn G
Besigheidsreis

Gasvryheid, lekker kos, skoon, netjies en gerieflik maak dat ek definitief weer sal teruggaan!

Vandat jy daar aankom tot jy vertrek word jy op die hande gedra deur Emelia. Dit is seker een van die mooiste verblyfplekke wat ek in 'n lang tyd gesien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Madelyn, jy sal altyd baie welkom hier wees, dit was heerlik om jou hier te ontvang het!

Milly's Touch Studios
Richard D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ek en my vrou het vir 2 nagte daar ge-oornag. Was werklik waar 'n uitstekende ondervinding en diens, netheid en veral prys was uitstekend. Sal dit vir enigiemand aanraai en ek sal definitief nêrens anders oorslaap as ek Johannesburg toe gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Richard & Tharine,
Baie dankie, die deure sal altyd wawyd oopstaan aan hierdie kant om julle met die grootste plesier te ontvang, dit was heerlik om julle in die kort tydjie te leer ken en ek sien uit om julle weer hier te ontvang.

Milly's Touch Studios
Elizabeth V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious and elegant accommodation.

Milly's Touch B&B Studio is exceptional. It is spotlessly clean, sophisticated and Emelia is professional and caring. The very best breakfast we have had at any B&B - really a plus for the establishment! Will definitely recommend and will definitely return!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim, elegante verblyf.

Milly's Touch B&B Studio is uitstekend. Dit is silwerskoon, gesofistikeerd en Emelia is professioneel en sorgsaam. Die beste ontbyt wat ons nog by enige B&B geniet het - 'n pluspunt! Beveel dit definitief aan en sal definitief terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Dankie Liz en Henry,
Dit lyk my ek is uiters gelukkig om die room van gaste hier by my te ontvang, dankie vir julle pragtige woorde en mag julle motor spoedig weer sy pad hiernatoe vind.
Groete
Emelia

Milly's Touch Studios
Phumudzo M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumudzo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Milly's touch B&B studio is awesome and peaceful and very clean.

Milly's Touch B&B Studio is awesome and peaceful and very clean. What you see on their pictures is exactly what you get. We had a wonderful honeymoon. The service is excellent we were treated like a king and queen and the staff are very warm, friendly and loving people, They take pride in their work and are very passionate .The food is very delicious. Thank you for making our stay worthy and I am definitely going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Thank you Obert, it was an absolute pleasure to have you and Pearl here and to have been part in a very special time in your lives. I am looking forward to welcome the two of you on your next visit. Take care.

Milly's Touch Studios
Ilonka R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing!

Ons wil net vir Emelia se baie dankie vir haar gasvryheid. Ons het dit regtig baie geniet en al die ekstra bederfies was 'n groot verrassing! Die plek self, diens, personeel en ontbyt was die beste! Milly's Touch gaan ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Baie dankie! Wat 'n absolute plesier en voorreg om julle hier te ontvang het, ek sien reeds uit na julle volgende kuier.

Milly's Touch Studios
Jolene W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die mooiste en lekkerste plek waar ek al oorgebly het!

Emelia het ons so baie bederf en haar liefde en passie straal uit deur haar stunning dekor en bederfies oral in haar studio. Van die verskeidenheid koekies, beskuit en lekkers tot moerkoffie en tuisgemaakte hot chocolate. Dit was fantasties! Ons het so lief geraak vir haar in die 2 dae wat ons by haar oorgebly het en sal enigeen aanraai om moeite te doen om by haar te gaan oorbly. Dis heeltemal privaat en ontbyt word in jou kamer bedien. Ek kan nie dink dat mens meer "getreat" kan word as dit nie. Baie dankie Emelia, 5 sterre vir jou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Milly's Touch Studios se terugvoer

Baie dankie Jolene, dit was 'n absolute plesier en voorreg om jou en Chris hier te gehad het en ek sien klaar uit na julle volgende kuier. Groete en beste wense, - Emelia

Milly's Touch Studios
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dubbeltjielaan 873, Wilgeheuwel, Roodepoort, 1725, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWDvh2FTUaFq6PgzeKD8M0cSAVB46c3lIrItqKO3EE56KArX9i9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 873 Dubbeltjie Avenue Wilgeheuwel 1725 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.117245495185 27.899723947048
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem