Milton's Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Milton's Guesthouse is sowat 7 km vanaf Northam in die rigting van Thabazimbi in Limpopo geleë.

Dié gastehuis het 17 luukse en suite-gastekamers. Elke kamer het lugversorging, DStv, yskassie met 'n vrieshokkie, 'n lessernaar en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit in onderdakparkeerplek, 'n ruim tuin en braaigeriewe.

Limpopo is die noordelikste provinsie van Suid-Afrika. Besinswaardighede in die omgewing sluit in Moruleng Mall, Northbridge Mall en Sun City.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milton's Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za