Kabeljous Akkommodasie by Mimosa Vakansie Huis | LekkeSlaap
+15

Mimosa Vakansie Huis

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Jan 2020 tot 20 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 64A, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R840 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mimosa Vakansie Huis is in Jeffreysbaai geleë net 3 minute vanaf Lower Point en bied slaapplek aan 8 gaste.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die ander slaapkamer het 'n enkelbed met 'n uittrekbed onder. Die een dubbelkamer bied toegang tot 'n balkon en die ander dubbelkamer lei na die tuin. In die badkamer op die boonste verdieping is daar 'n stort-oor-bad. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Maaltye kan by die eetkamertafel genuttig word. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, so dis die perfekte plek om lekker te ontspan.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n gedeeltelike see-uitsig. Parkeerplek is beskikbaar en die eenheid word op die inklok- en uitklokdatums skoongemaak. Ekstra skoonmaakdienste kan gereël word op versoek.

Gaste kan stap op die strand, branderplankry of sandplankry. Daar is ook tientalle ander doendinge in die omgewing soos valskermspring en bergfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Mimosa Vakansie Huis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Mimosa Vakansie Huis
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mimosa-straat 64A, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mimosa Vakansie Huis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R840
per nag (plek vir 6)
was R1 200
Vanaf R840
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 64A, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYe6OrQSHmoeWqrcw2RJ2EVDrTzeQRCinUs1xcqu7dKOpLt6K0z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R840  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 64A Mimosa Street Kabeljous 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.022298784915 24.926386077316
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za