Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mingwe Private Game Lodge

Mingwe Private Game Lodge
Vanaf
Vanaf R4 690
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Partytjies, sowel as harde geraas en steurnisse na 22:00, word nie toegelaat nie. Gedurende die dag is musiek slegs vir gaste se ore toegelaat. Indien 'n geldige geraasklagte ontvang en bevestig word deur sekuriteit sal gaste onmiddelik 'n boete ontvang en moet betaal via kredietkaart of kontant. Indien gaste weier sal hulle gevra word om die perseel te verlaat. Gaste sal nie geregtig wees op 'n terugbetaling of gedeetelike terugbetaling nie.
- 'n Wildritvoertuig is op versoek en teen addisionele koste beskikbaar.
- Daar is 'n skoonmaakdiens beskikbaar teen ekstra koste.
- Vullis moet in die lodge se asblikke gegooi word, en rommel sal verwyder word wanneer skoonmaakdienste bespreek word.
- Weerhou om meubels rond te skuif, behalwe swembadstoele en opvoustoele. Dit beskadig die dek. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie sal daar 'n boete geld en dit sal van die breekskadedeposito afgetrek word.
- Alle deure en vensters moet gesluit word as gaste nie in die huis is nie.
- Alle vensters moet gesluit word en alle deure moet gesluit word met uitklok.
- Sleutels mag nie van die eiendom verwyder word nie en moet in die sleutelkluis toegesluit word, selfs as gaste op 'n wildrit gaan.
- 'n Vuur word slegs in die aangewese gebiede toegelaat; braai en boma.
- Vuurmaakhout vir die boma en braai kan vooraf bestel word teen ekstra koste vir aflewering.
- Geen vuurmaakhout kan vanuit die veld opgetel word nie. 'n Boete mag geld.
- Bierbottels, doppies, sigaretstompies, ens. eat in die veld gegooi word, word teen 'n R500-fooi skoongemaak.
- Enige skade wat deur nie-nakoming veroorsaak word, sal direk van die gaste gehef word.
- Sommige paaie in die reservaat is nie geteer nie, en dit word aanbeveel om, indien moontlik, 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
- Let asb. op dat gaste die bepalings en voorwaardes, wat deur die instansie voorsien is, moet aanvaar om die bespreking te bevestig.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 690
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94ae1ed56d565cba3a7ef1de3f094443c6de237c0d9a0b3d8b362caa2b64e1a37f08c3b7134e2489dc7081c5cf5ee59f5068?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 690 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.813396135711 28.05374338237
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem