Minka's Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Minka's Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in Tulbagh. Dié kothuis is in 'n Viktoriaansestyl versien en het slaapplek vir 4 gaste.

Kamer 1 het lugversorging en 'n privaat ingang. Daar is twee enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die eetkamertafel geniet of in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan. Daar mag nie in die eenheid gerook word nie.

Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike agtertuin en braaigeriewe is beskikbaar. Parkeerplek is in die straat beskikbaar en troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Minka's Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false