LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Minke Villa | LekkeSlaap
+30

Minke Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minke-keerom, Klein Slangkop Landgoed, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R7 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Minke Villa is 'n pragtige vakansiehuis tussen die melkhoutbome op die Klein Slangkop Privaat Landgoed, naby Kommetjie se strand.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koniningrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dié kamer het ook 'n TV en 'n Xbox en lei na die stoep. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dié kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na die stoep. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, 2 oonde, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die aparte opwaskamer het 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetkamer het sitplek vir 8 gaste en die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels. Die perseel het ook 'n plonspoel met sonstoele.

Slaapplek

’n Bespreking by Minke Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Minke-keerom, Klein Slangkop Landgoed, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R7 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minke-keerom, Klein Slangkop Landgoed, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQVbGCiiATA5yum47YeLMtN2CMZuhtdP8cntI8ObhA5k4pDmg4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 600  per nag (plek vir 6) Minke Close Klein Slangkop Estate 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.130290922958 18.340796276127
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!