Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MINT Hotel 84 on Katherine

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Letticia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 33

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir MINT Hotel 84 on Katherine
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Corli H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli H
Enkelreisiger

Alles wat jy nodig het teen goeie tarief.

Baie goeie en netjiese geriewe, meer as genoeg spasie en is gemaklik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Confidence M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Confidence M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not bad.

The rooms are far from the reception and they don't have a landline to call reception in case you need room service. This is a minus for me. The bathroom walls in our room were not clean. I think the cleaning department is neglecting and they are not being checked. I stayed in this hotel for a week a few years ago and it was spotless, but pity I can't say the same now. Housekeeping team, pull up your socks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld, baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia D
Besigheidsreis

Great - thank you.

Great location - friendly staff - the room was great. Had an issue with my sliding door and the maintenance team came to fix it within a couple of minutes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bc A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bc A
Enkelreisiger

Everything was fine and all my expectations were met.

Nothing much, but I will be back again. It was an awesome and amazing place. The only problem I had was the check-out time. Just a suggestion, I think 14H00 would be better than 11H00 to check out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

MINT Hotel 84 on Katherine se terugvoer

Thank you for sharing your wonderful review with us. We are thrilled to hear that you had an excellent experience during your stay. It is always our goal to provide our guests with the best possible experience and we are delighted to know that we were able to meet your expectations. In future you may arrange for a late check out at R100 per hour, however we don't allow late check outs on weekends.
We look forward to welcoming you back soon for another memorable stay.

Your Host Lerato & The MINT Team

MINT Hotel 84 on Katherine
Muriel E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel E
Gesin met tieners

This was really value for my money.

I would recommend anyone to visit the Hotel. I'm actually looking forward to my next visit there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B

Wat ons verwag het.

Als soos adverteer. Veilige parkering.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

MINT Hotel 84 on Katherine se terugvoer

Goeie Middag Jacques, baie dankie vir u truegvoer. Ons is so bly om te lees dat ons u gemaklik kon laat voel en dat u als geniet het. Ons hoop om u binne kort weer te sien. Jou gasheer Chantelle & Die MINT Span.

MINT Hotel 84 on Katherine
Teresa F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa F
Gesin met klein kinders

Bietjie "bumpy" weggespring, maar het lekker gebly.

Inkloktyd is vanaf 14:00. Met ons aankoms 14:30 was ons kamer nogsteeds nie gereed nie weens 'n vorige besoeker wat laat uitgeklok het. 'n Uur later was die kamer darem gereed. Dit was net moeilik om klein kindertjies rustig te probeer hou in die voorportaal vir so 'n lang tyd. Ek het veiligheid ook nie volpunte gegee nie want daar was met ons eerste aand op 2 verskeie geleenthede tussen 16:00 en 19:30 die aand mense wat nie hotelpersoneel is nie, wat kom klop het en beweer het dat die vorige mense wat in die kamer gewoon het kussingslope daar vergeet het. Ons het hulle elke keer na die ontvangspersoneel verwys en ontvangs self elke keer in kennis gestel van die mense wat in die kamer wil inkom want dit het ons ongerus laat voel. Maar buiten vir die insidente het ons baie lekker verder gebly. Die kamers is netjies, goeie TV "apps" om na te kyk, die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, en die restaurant se kos is fantasties. Was ook stil genoeg vir 'n gesin met klein kindertjies om lekker te kan oornag. Beslis waarde vir geld gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niki V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki V
Gesin met tieners

Staf was baie vriendelik en behulpsaam. Altyd daar om te help.

Met inboek by die hotel kon ons bespreking nie gevind word nie. Dis het die webblad versuim om die bespreking op te volg met Mint Hotel. Mint Hotel het wel ons kamer vir ons opgradeer en ons gehelp om in te boek. Gelukkig het die bewys van die bespreking gehelp dat ons 'n kamer kon kry. My oproep en boodskap Donderdag na die webblad se kantoor is nooit beantwoord nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Heidi D
Enkelreisiger

Slegs oornag.

Baie raserig. WiFi is amper genoeg vir goeie beeld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjiese moderne hotel.

Baie netjies en moderne kamers, ongelukkig het gaste in naby kamers van laat aand tot vroeg in die oggend ure, baie hard gelag en gesels op stoepe wat dit moeilik gemaak het om te kan slaap. Daar is sekuriteit op die perseel maar niemand het hulle stil gemaak nie. As gevolg van die geraas is dit moeilik om dit aan te beveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunissen F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunissen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig met geen geraas nie. Inklok was super-doeltreffend!

Omdat die perseel so groot is, was ek baie beïndruk dat hulle gaste en bagasie met 'n elektriese gholfkarretjie na hulle verskeie kamers vervoer!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 376 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Katherine-straat 84, Sandown, Sandton, 2130, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40be98a645430e45e527747d6d57b63ddc2e6c03cdee2a520731ee2238966d1198eac586fe8eb7191bd76dfdd604701763db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 84 Katherine Street Sandown 2130 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.108583570866 28.060923367739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem