Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MINT Hotel 84 on Katherine

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 376 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Katherine-straat 84, Sandown, Sandton, 2130, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

MINT Hotel 84 on Katherine is in Katherine-straat, een van die hoofpaaie wat na Sandton lei. Die MINT Hotel is net 400 m vanaf die Sandton Gautrain-stasie en 650 m vanaf die Sandton City Mall wat aan Nelson Mandela Square verbind is. Die hotel is ideaal vir sake- en vakansiereisigers.

Gerieflike verblyf word in 147 smaakvol versierde kamers aangebied. Elke kamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed en genoeg kasspasie, asook ’n en suite-badkamer met ’n stort en spieëlkas. Daar is ook ’n kombuis of kombuisie in elke kamer met ’n induksiestoofplaat, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en glasware. Elke kamer beskik ook oor ’n TV met Netflix, onbeperkte WiFi en lugversorging.

Die hotel bied ’n restaurant op die perseel met die naam Pablo, wat deel is van die bekende Pablo House-handelsnaam. Hierdie restaurant bied ’n alombekende kulinêre ervaring langs die hotel se swembad, terwyl gaste die uitsigte oor Sandton kan geniet. Daar is veilige parkpeerplek en sekuriteitsdienste op die perseel. ’n Span gashere kan gaste bystaan met ’n portierdiens teen ’n ekstra koste.

Die Sandton-konferensiesentrum is net 1,5 km vanaf die hotel, en 1,1 km vanaf die Johannesburgse-aandelebeurs.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir MINT Hotel 84 on Katherine
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Letticia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 33

Maande gelys 8

Ligging

  • Katherine-straat 84, Sandown, Sandton, 2130, Gauteng
  • Gaste dink MINT Hotel 84 on Katherine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 376 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Katherine-straat 84, Sandown, Sandton, 2130, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40be98a645430e45e527747d6d57b63ddc2e6c03cdee2a520731ee2238966d1198eac586fe8eb7191bd76dfdd604701763db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 84 Katherine Street Sandown 2130 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.108583570866 28.060923367739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem