Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mirabel Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 71 resensies vir Mirabel Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Cornelia D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke, pragtige tuiste wat parts saamvat in een huis!

Maklik en lekker! Geen moeite, in en uit met gemak, dit geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Hoop om u gou weer by Mirabel Gastehuis te sien.

Groete, Rose

Mirabel Guesthouse
Anton B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was "nice".

It was lovely, but the unit is warm. There are two fans in the room, but no aircon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Dear Anton

Thank you for the review. It's always nice to receive feedback from our guests. The power supply to the premises is maxed, that's why we only have 1 unit with an air-conditioner at the moment. We do recommend booking that unit in the future, it is mentioned in the descriptions which unit has the air-conditioner.

Thank you, Rose

Mirabel Guesthouse
Kotie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V
Saam met vriende

Perfek vir 'n wegbreek.

Baie netjiese gastehuis. Ruim eenheid en baie smaakvol. Toegerus met alles wat nodig is. Kan hulle met groot vrymoedigheid aanbeveel. Geen krag- en waterprobleme gehad nie. Groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Kotie. Hoop om julle gou weer by Mirabel te sien.

Groete, Rose

Mirabel Guesthouse
Rasepalo K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rasepalo K
Saam met vriende

Excellent.

Superb and a place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Thank you for the review, we do appreciate it.

Mirabel Guesthouse
Izel C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izel C
Gesin met tieners

Lekker.

Oulike 'rustic' plekkie. Mal oor al die oudhede in die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Mirabel Guesthouse
Phillip V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gebruik as slaapplek. Geen lugversorging. Baie ongemaklik deur nag met hitte.

Bed goed. Geen lugversorging in slaapeenheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons adverteer slegs 1 kamer met lugversorging, die ander word geadverteer met slegs waaiers. Jammer jy het nie die kamer bespreek met lugversorging in nie.

Groete, Rose

Mirabel Guesthouse
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige wegbreek.

Met aankoms het vriendelike Maria ons ontvang. Ons kamer was gereed en pragtig, net soos op die foto's. Ons het heerlik ontspan onder die lapa in die lowergroen tuin. Die bed was ongelooflik gemaklik en die linne was spierwit en van goeie kwaliteit katoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige terugvoer oor Mirabel gastehuis. Julle was aangename gaste en sal julle enige tyd weer by Mirabel verwelkom.

Groete Rose

Mirabel Guesthouse
Chatna B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chatna B
Saam met vriende

Neat and clean stay.

The place is situated next to a great restaurant. The roads are a bit hectic (potholes). Overall a nice stay for a quick getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Thank you for the review.

Mirabel Guesthouse
Judy J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J
Besigheidsreis

Alles was perfek.

Rose is 'n uitstekende gasvrou. Alhoewel ek in die akkommodasie sonder ontbyt geslaap het, het sy geen probleem gehad om wel ontbyt teen 'n baie billike prys te verskaf nie. Die gastehuis se ligging is baie sentraal en die gastehuis is skoon en netjies met alle geriewe om dit baie gerieflik te maak. Baie dankie vir jou gasvryheid, Rose. Ek waardeer dit baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Judy vir die mooi resensie, ek is so bly dat die verblyf vir jou lekker was ons probeer om dit so gemaklik as moontlik in te rig vir ons gaste.

Groete Rose

Mirabel Guesthouse
Dave E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dave E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great little spot, lovely cottage with eclectic and very cute decoration.

Very cosy, warm and clean, we happily recommend this spot. We had a little miscommunication around check-in, of which the process could be improved, otherwise was exactly what we paid for and more than we expected with surprising decoration elements that made the stay very comfortable and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Dear David,

Thank you for the great review. We would definitely try and make check-in better.

Thank you, Rose,

Mirabel Guesthouse
Vanessa B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa B
Saam met vriende

Very comfortable rooms.

Lovely rooms, soft beds. One house away from an amazing restaurant on the river. The only issues are that there is no water when it is loadshedding. And that I was messaged an hour or two before checking in to say that of the two outside rooms I had booked, only one was available. And the other room was inside the house. I was not informed that we could use the two inside rooms. So we just shared a room. Did not see the owner and the lady that was there, had no clue what was happening. However, the accommodation is lovely and clean and comfortable. So I'm going to put it down to one of the through-the-cracks moments.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Vanessa.
Ek is baie dankbaar vir die terugvoer. Ek vra onverskoning vir die skuif van die kamer, die vorige aand se gas was nie veronderstel om langer te bly as een aand nie en dis hoekom ek toe gevra het of ek kamer 1 in die huis kan ruil vir een van die buite kamers, weereens jammer daaroor.
Ek is in die prosses om solar by die gastehuis in te laat sit en dan gaan die water en krag problem tydens loadshedding baie minder wees, indien enige probleem. Ek is baie opgewonde om so te adverteer dat ek nie deur loadshedding meer geraak gaan word by die gastehuis nie.
Groete Rose

Mirabel Guesthouse
Annette T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette T
Besigheidsreis

Heerlike huislike atmosfeer, vriendelike gasvrou, mooi tuintjie.

Het baie gerieflik oorgebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Annette.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete Rose

Mirabel Guesthouse
Johan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Besigheidsreis

Baie gerieflike en lekker verblyf.

Kamer is privaat en goed uitgelê en toegerus. Baie rustige omgewing met die sagte geruis van die Vaalrivier. Wonderlike restaurant binne loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek waardeer dit baie.

Groete Rose

Mirabel Guesthouse
Jakes V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Excellent and friendly service from getting there to leaving. Going the extra mile with a smile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer.

Sien jou gou weer.

Groete Rose

Mirabel Guesthouse
Nicole E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nicole E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie kort werk.

Badkamer kort maintenacne en werk, dak lek, sement dop erg af, mold op die ceiling. Kamer was baie mooi gewees, maar die deur wat na buite gaan (nie deur na binnekant van huis nie) kan nie oopgesluit word nie. Sou meer geriefliker gewees het om so te kon in- en uitgaan. Die aircon, wat toe nie 'n aircon is nie, wat net as 'n fan/heater gebruik kan word is vir my nogals belangrik veral in somertyd wanneer dit warm is waar 'n aircon geriefliker sou wees. Dit is in my opinie nie R1100 per aand werd nie, eerder R800 of so veral met die badkamer en kamer wat opknappingswerk nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Nicole

Dankie vir jou terugvoering.

Ons is in die proses om die dak reg te maak waar hy lek as dit reën. Die "mold" op die dak is af gewas. Ons wil nie die dak verf voor die lekasie nie reggestel is nie.

Die buite deur kan oop, hy is net baie styf omdat niemand hom gebruik nie. Ek sal dat ons hom meer oop maak en weer spuit.

Ek het ongelukkig nie n lugverkoeler in kamer 3 nie, slegs in kamer 5. Ons adverteer dit so.

Groete, 3
Rose

Mirabel Guesthouse
Daniel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, quiet and convenient.

Easy check in, and a very comfortable stay. Beautiful restaurant next door!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Daniel, vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te ontvang. Groete. Rose

Mirabel Guesthouse
Marius S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gbly.

Kamer 1 het baie mooi dekor, so ook die res. As jy van "rustic" hou is die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, hoop om julle gou weer by Mirabel te sien.

Groete, Rose.

Mirabel Guesthouse
Charlene D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, ontspanne atmosfeer.

Loopafstand van die lekkerste eetplekke en unieke winkels. Mirabel se netheid is uit die boonste rakke met kraakvars, wit, luukse linne en kamer is uniek versier. Ons wou nie huis toe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien by Mirabel.

Groete, Rose.

Mirabel Guesthouse
Kobus O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense en gasvry.

Sal dit altyd aanbeveel vir vriende en familie. Die mense van Parys is omgee-mense en sal uit hul pad gaan om jou te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ons verwelkom julle enige tyd terug in Parys.

Groete, Rose.

Mirabel Guesthouse
Carolien M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carolien M
Gesin met klein kinders

Goeie ligging, vriendelike personeel.

Lekker stil, kan die rivier hoor in die aand. Baie netjies en oulike tema-kamers. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word baie wardeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Rose

Mirabel Guesthouse
Lene N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lene N
Saam met vriende

Vinnige wegbreek na Parys as verrassing vir my suster se verjaarsdag.

Net 'n paar aanbevelings: Daar is nie genoeg lig in die vertrek nie, veral nie om grimering aan te sit nie; moes fone se flits gebruik. Toilet het nie behoorlik gespoel nie. Die seepbottel in die stort het nie gewerk nie en mens kon dus nie die seep gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering dit word baie wardeer ek ek kyk verseker na jou aanbevelings.
Groete Rose

Mirabel Guesthouse
Delina P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delina P
Enkelreisiger

Ongelooflik lekker.

Mirabel is soos huis weg van die huis. Ek het my verwonder aan die mooi tuinhoekies en oral die keurige dekor. Alles baie netjies en Maria is die heel beste. Ek kom graag weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Delina.
Ons is bly jy het Mirabel baie geniet.
Groete Rose

Mirabel Guesthouse
Marie-celeste B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-celeste B
Saam met vriende

Was baie lekker.

Kamer 1 moet net gekyk word na die plafon. Verder het ons baie lekker gebly. Die plafon aan die een kant van die kamer het net baie waterskade. Die verblyf is baie mooi en was heerlike bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ek gee dadelik aandag aan die plafon.

Mirabel Guesthouse
Mizelle P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mizelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel dit definitief aan!

Perfek geleë en baie oulik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Mizelle.
Hoop om julle gou weer te sien by Mirabel Gastehuis.

Mirabel Guesthouse
Gary L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Hoenderhok.

Pikant, te oulik. Nostalgies en mooi. Goeie ontvangs gehad van die eienaar. Skoon en ruim. Alles wat nodig is. Sou net 'n liggie bokant die wasbak sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek gee dadelik aandag aan die lig by wasbak.

Mirabel Guesthouse
Anthony C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik geleë!

Naby restaurante en al die winkels wat 'n mens wil besoek. Kamer is goed ingerig met uitsig op 'n mooi tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek aan Mirabel.
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste gelukkig by Mirabel was.
Groete, Rose.

Mirabel Guesthouse
Alet V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese gerieflike verblyf!

Baie mooi en gerieflike kamer. Ontvangs en diens van Maria was baie goed en die ontbyt was heerlik! 'n Yskassie in die kamer sou gerieflik wees en 'n deur by stort/badkamer ook. Uiters harde, swak musiek vanuit die omgewing het ons Sondagaand gepla, maar ek besef dis niks wat Mirabel Gastehuis oor beheer het nie. Ons het heerlik daar gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ons is jammer oor die musiek was soms wat erens naby rivier gespeel word.
Hoop om julle gou weer te sien.

Groete, Rose

Mirabel Guesthouse
Kobus T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal tot Parys se besige omgewing en naby aan O's restaurant.

Vir die prys kan hulle ten minste ontbyt insluit. Instandhouding kan opgeskerp word. Ten spyte daarvan, was dit skoon en die bed gerieflik. Dit het gevoel ons gaan terug in tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Kobus. Jammer oor die ongerief. Ons is stadig besig om te verf en goed reg te maak terwyl ons steeds deur hierdie moeilike tyd kop bo water hou.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete, Rose.

Mirabel Guesthouse
Barry J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Barry J

Redelik billik.

Behalwe vir die opmaak van beddens die volgende oggend was die kamer in die hoofhuis nie weer gediens nie. Die koffiebekers was nie gewas en teruggesit op hulle plekke nie en die waterkraffie was ook nie opgevul nie. Moes self gaan soek vir skoon koppies in die kombuis om koffie te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Ons vra onverskoning vir die swak diens wat julle ontvang het by Mirabel gastehuis.
Dit is onaanvaarbaar en beslis nie hoe ek dinge by Mirabel bestuur nie.

Ek hoop dat Mirabel weer in die toekoms 'n opsie sal wees vir verblyf vir julle en dat dit 'n aangename ervaring sal wees vir jou gesin.

Baie dankie dat jy my oproep geneem het en bereid was om eerlik met te praat ivm julle ervaring by Mirabel.

Groete Rose

Mirabel Guesthouse
Rika D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rika D
Gesin met klein kinders

Baie netjies, skoon veilig en rustig.

Baie lekker gebly, net jammer daar was nie ontbyt nie. Verder was alles puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Rika,

Ek is jammer dat ontbyt nie by julle prys ingesluit was nie. Ek sal graag volgende keer persoonlik vir julle bederf met ontbyt. Moet asb nie skroom om ontbyt te bespreek direk met my by die gastehuis nie.

Groete, Rose.

Mirabel Guesthouse
Frik B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B
Enkelreisiger

Dit was baie aangenaam.

Fantasties, dit is werklik een van die betere gastehuise waar ek nou al tuisgegaan het, ek het net een probleem. Ek het omtrent 10:30 die aand teruggekeer van 'n afspraak, en die hek het nie 'n motor aan nie. Straat is pikdonker, nou om uit te klim, die hek oop te maak, in te trek en weer uit te klim om die hek toe te maak, is vir my onaanvaarbaar, verstaan my mooi, eers binne die perseel het 100% veilig gevoel, maar die hek is vir my 'n "deal breaker"

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer dit maak ons harte warm om te hoor dat ons gastehuis die gastehuis so baie geniet.

Groete Rose

Mirabel Guesthouse
Jessica V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Gesin met tieners

Wonderlike gastehuis.

Ons het Mirabel Guesthouse baie geniet. Die dekor is baie oulik gedoen en die ontbyt was ook baie lekker. Baie vriendelike diens. Ons het baie lekker gekuier en sal Mirabel enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ons verwelkom ons gaste met liefde terug by Mirabel.

Groete Rose.

Mirabel Guesthouse
Alice N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lus vir die oog.

Kos vir 'n kreatiewe siel. Die gastehuis bied nie net rus en vrede nie maar ook quirky ditjies en datjies om elke hoekie. Ons kamer was Die hoenderhok en die tema is smaakvol deurgevoer. Ons kon heerlik afkoel in die plaasdammetjie en die stilte geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die positiewe terug voer en is bly julle het die stilte van Mirabel geniet.

Groete Rose

Mirabel Guesthouse
Christian L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie tuis gevoel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus gou weer.
Groete
Rose

Mirabel Guesthouse
Danesca S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danesca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat 'n Pragtige Gastehuis! Wat 'n heerlike bly! Sal beslis weer daar bly! Personeel so vriendelik en hulpvaardig. Ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het.

Groete Rose

Mirabel Guesthouse
Esmi V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik!

Mirabel Guesthouse was 'n heerlike tuiste vir ons! Baie kreatief en netjies. Heerlike ontbyt ingesluit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop om julle weer gou by Mirabel te verwelkom.

Groete,
Rose

Mirabel Guesthouse
Santie Q - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santie Q
Enkelreisiger

Beslis iets anders!

Eerstens sal die decor nie almal se koppie tee wees nie. Dit voel of jy in jou ouma se huis instap. Kamer 1 veral. Maar dis in ‘n stil deel van die dorp en reg langs een van Parys se bekendste Restaurante - O’s. Goeie beddens. Heerlike ontbyt. Vriendelike personeel. Let daarop dat die hek nooit gesluit word nie. Dit word net toegestoot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Santie. Dit was aangenaam om julle as ons gaste te hê, ons hoop om julle weer te sien.

Baie dankie, Rose.

Mirabel Guesthouse
Michelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Beautiful setting. Well located. The food was very tasteful. Staff was friendly and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek.

Mooi omgewing. Goed geleë. Die kos was lekker. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die review dit word baie waardeer.
Hoop ons sien ulle binnekort weer.
Groete,
Rose

Mirabel Guesthouse
Ilse B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid met heerlike ontbyt en pragtige kamer.

Mirabel is 'n pragtige gastehuis waar gaste lekker kan ontspan. Die kamer is baie mooi ingerig en toegerus met alles wat jy sou nodig kry. Die ontbyt was heerlik voorberei deur Venessa en Maria. Sentraal geleë. Definitief aanbevole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer, Ilse. Dankie dat julle Mirabel gekies het vir jul verblyf.

Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete
Rose

Mirabel Guesthouse
Alet A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en baie mooi.

Was vriendelik verwelkom. Alles was baie netjies. Kamer het 2 verwarmers in gehad. Lekker warm en snoesig. Warmwatersakke was 'n wenner. Koolstoof was ook baie lekker die Saterdag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Beste Alet,

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer vining by Mirabel te sien.

Groete,
Rose

Mirabel Guesthouse
Anna Maria V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, snoesig warm en heerlike ontbyt. Hulle het ekstra moeite gedoen om ons vroeër ontbyt te gee! Baie dankie.

Het heerlik gekuier, die gasverwarmer het ons net vir 'n uur aan gehad, maar dit het die vertrek warm gehou deurnag. Die gasvrou het vroeër opgestaan om vir ons ontbyt te maak omdat ons moes vroeg uit wees - baie dankie vir die ekstra myl. Sal definitief hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit word baie wardeer. Ons sien uit om julle weer te sien by Mirabel Gastehuis.

Baie dankie Rose

Mirabel Guesthouse
Joané U - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joané U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en lekker gebly.

Baie oulike gastehuis, mense is vriendelik, plek het lekker karakter, ons was baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ons hoop om julle gou weer te sien by Mirabel Gastehuis.

Groete,
Rose

Mirabel Guesthouse
Luke V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf in Parys.

Ons vriendelik ontvang en gehelp al was ons 2 ure te vroeg gewees. Die eenhede was verskriklik netjies en skoon en was meer as wat ons verwag het. Die mooi tuin en swembad was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Beste Luke,

Baie dnakie vir die terug voer. Ek is bly julle het die verblyf baie geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Rose

Mirabel Guesthouse
Alicia L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi! Vintage!

Pragtige plekkie. Kunstig versier met aandag aan "detail". Lekker ontbyt terwyl outydse plate in die agtergrond speel. Vriendelike personeel. Voel baie veilig. Sal enige tyd weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien julle baie graag gou weer by Mirabel.
Groete,
Rose

Mirabel Guesthouse
Charlotte D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ontvangs was goed. Kamer ruim. Ontbyt was smaaklik en wat 'n oulike meisie wat dit voorberei en bedien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Rose

Mirabel Guesthouse
Marnus P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm en ontspanne atmosfeer.

Onspanne en warm atmosfeer. Lief die tuin. Lekker kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om u gou weer by Mirabel Gastehuis te ontvang.
Groete,
Rose

Mirabel Guesthouse
Ewert S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en sentraal.

Baie mooi en rustige gastehuis. Sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om u gou weer by Mirabel Gasthuis te ontvang.
Groete,
Rose

Mirabel Guesthouse
André P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oud, afgeleef en nie baie netjies nie.

Ons slaapkamer was baie beknop, maar ons kon dit gelukkig teen ekstra koste verruil vir 'n groter kamer. Die plek is nie baie netjies nie en kom oud en afgeleef voor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Beste André,

Jammer om te verneem dat jou ervaring by Mirabel nie lekker was nie. Ons streef om die beste moontlik in ons kamers te sit en niks afgeleef nie. Ek sou bitter graag vir julle wou vergoed het vir die ongerief indien ek daarvan bewus was tydens julle verblyf.

Groete, Rose

Mirabel Guesthouse
Francois V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het elke oomblik hier geniet.

Die dekor, gasvryheid en rustige atmosfeer was baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie vir jou resensie, dit word wardeer. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Groete,
Rose

Mirabel Guesthouse
Maryke H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Avontuurlustig.

Die plek is baie antiek en netjies. Was 'n ongelooflike ervaring, kon lekker uitrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Beste Maryke,

Baie dankie vir jou resensie, dit word baie wardeer.

Sien julle graag weer.

Groete,
Rose

Mirabel Guesthouse
Elmarie B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B
Saam met vriende

Ons het lekker gebly.

Baie mooi gastehuis, naby aan die dorp, mooi kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Beste Elmarie,

Baie dankie vir jou resensie, dit word wardeer.
Hoop om julle binnekort weer te sien. Altyd 'n voorreg om gaste soos julle te onthaal.

Groete, Rose

Mirabel Guesthouse
Anita G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita G
Saam met vriende

Vir ons was die oorheersende gevoel van verwelkomende tuiste baie lekker om te ervaar!

Mirabel het aan al ons verwagtinge voldoen: netjies, verwelkomend, pragtige dekor en baie goed geleë. Die heerlike warm koolstoofvuurtjie het heerlike hitte verskaf en my hart warm laat klop met wonderlike herinneringe. Ons sal beslis weer daar tuisgaan en Mirabel ook aan ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering oor Mirabel Gastehuis.

Dankie dat julle ons gekies het om by oor te bly.

Ons hoop om julle gou weer te sien by Mirabel.

Groete, Rose.

Mirabel Guesthouse
Shawn G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Rose was attentive yet discreet. Always open to suggest places and give ideas. Food fantastic and accommodation is very conveniently situated. All amenities are well appointed. Definitely to book again with Mirabel.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne.

Rose was bedagsaam dog diskreet. Altyd gewillig om plekke voor te stel en idees te gee. Kos was fantasties en die verblyf is baie gerieflik geleë. Alle geriewe is goed ingerig. Sal beslis weer by Mirabel bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Dear Shawn,

Thank you for the review.
It is highly appreciated.

Thank you, Rose.

Mirabel Guesthouse
Joël M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joël M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier in 'n rustige atmosfeer.

Mirabel is 'n lekker gastehuis in 'n rustige atmosfeer. Rose het ons tuis laat voel en ons het lekker ontbyt gehad buite op die stoep. Dit was warm en die lugreëling het nie gewerk nie. Daar was wel 'n waaier in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letetia M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letetia M
Enkelreisiger

Huislik met rustige atmosfeer en die outydse dekor is great.

Ek het afgepak en dadelik tuis gevoel. Die binnenshuise dekor is my soort dekor, 'Old Time' en vol nostalgie vir my. Die gasvrou, Rose, is 'n plat op die aarde mens en sy laat jou dadelik welkom voel. Geen ongemaklikheid en al die huismense/gaste was tuis en het lekker gesels. Die ontbyt was great en daar is 'n gesellige atmosfeer. Die tuin is so rustig en pragtig - lekker om buite te sit met 'n boek of om net na die getjirp van die voëltjies te luister. Mirabel Guesthouse is goed geleë met 'n awesome restaurant net langsaan op die oewer van die Vaal. Ek sal weer by Mirabel House gaan 'afpak'. Dankie vir die lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

HI Letitia

Ek is so bly jou kluier was perfek. Ons streef om ons gaste tuis te laat voel. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet.

Lekker dag en kom kuier gou weer.

Dankie Rose

Mirabel Guesthouse
Rozanne D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne D
Saam met vriende

Wat 'n ongelooflike ervaring!

Dit is verseker 'n plekkie waarheen ek sal terugkeer! Die huis was prentjiemooi! Stylvol en klassiek! Die ontbyt was heerlik! Baie baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek! Ons sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mirabel Guesthouse se terugvoer

Liewe Rozanne,

Baie dankie vir jou pragtige review en Facebook bdskp. Dit word baie waardeur. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete Rose.

Mirabel Guesthouse
Whm T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whm T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en ete sowel as ontvangs asemrowend.

Ons verwagtinge is oortref met 'n besondere gastehuis. Elke aspek is in fyn detail en met 'n fyn hand daar gestel sodat ons elke slag net met bewondering na alles kon kyk. Ons ontvangs was puik en Rose het uit haar pad gegaan om alles vir ons reg te hê. Die hele plek skep rustige en aangename atmosfeer. Die ontbyt was uit besonders. Ons sal beslis weer hier wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was fantasties en genotvol.

Die ligging was ideaal en die gasvryheid was uit die boonste rakke. Ons het Mirabel bespreek van die foto's af en ons was baie gelukkig met die besluit. Die area was baie rustig en loopafstand van die rivier en dorp af. Ons het die kamer baie aangenaam en vrolik ervaar. Die ontbyt het vir seker ook gehelp. Ons sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en rustig. Fantastiese koninggrootte-bed!

Het die rustigheid baie geniet. Ons was verras met heerlike ontbyt elke oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlike plekkie, met die gaafste eienaar.Dankie Rose vir 'n heerlike tyd!

Skoon, netjies, oorspronklik en gasvry. Ons sal enige tyd weer daar inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en gemaklike verblyf met persoonlike aandag.

Goeie ligging, lekker verblyf en ontbyt teen 'n goeie prys. Sal weer by Mirabel gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudette J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Claudette J

Sleg.

Net sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die heerlikste bederf in die pragtigste omgewing.

Mirabel Gastehuis is heerlik. Ons het in kamer 1 gebly en was mal oor die heerlike groot en romantiese kamer.Die badkamer was 'n groot bederf. Alles was netjies en skoon en pragtig. Die ontbyt was ook hemels, veral die spinasie-pannekoek. Dis ook reg langs O's wat 'n heerlike restaurant is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Ons was daar vir net een aand en die hoenderhok was skoon, netjies, bietjie "funky", stil en stemmig. Ons het heerlik gebly en die ontbyt die volgende oggend was groot en lekker. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons Gasvrou, Rose, was baie behulpsaam en vriendelik.

Spesiale moeite is gedoen om ons sleepwa veilig te stoor vir die nag. Ekstra moeite is ook vir ons gedoen met ontbyt. Uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besoek Parys om antieke meubels aan te koop.

Kliëntediens kan verbeter. Met aankoms was die eienaar/bestuurder nie beskikbaar nie en die voordeur/ontvangs was gesluit. Andersins is die gastehuis baie netjies en die kamers modern en stylvol. Ontbyt was baie lekker, maar ek sou gehou het van 'n beter koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chrisna L
Saam met vriende

Mooi kamer.

Moeite gedoen om kamer warm te maak met verwarmer. Lekker ontbyt. Naby die winkels en eetplekke. Sal beslis weer daar gaan bly. Vriendelike ontvangs. Gee dadelik aandag aan versoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place, but although breakfast was advertised, it was not included.

See the ratings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam!

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is baie mooi en sentraal geleë.

Ons kamer was baie smaakvol versier, skoon en netjies, met 'n ketel en koffie/tee. Sal dit vir enige iemand aanbeveel vir 'n naweek weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R931
R931 R745
per nag, vir 2 mense
Vanaf R931
R931 R745
per nag, vir 2 mense
Vanaf R931
R931 R745
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ac37357f9cfb27e83a06a8ac2a0345dc6f826690c64eeb9ad7283e00461e85e7346ec67f4c79b578f2d8025d56d3e954685?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R931 nouVanaf R745 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 5 De Villiers Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.896607409436 27.453537253967