Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miracle Mountain Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Miracle Mountain Cottage het pragtige uitsigte oor die Middellande en bied selfsorgverblyf aan 6 gaste.

Die huis word omring deur bloekombome en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, sitarea, eetarea en 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omgewing. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninngingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Een van die badkamers het 'n bad en die ander twee badkamers het elkeen 'n instapstort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel genuttig word.

Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix is. Die sitarea lei na die stoep. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf het sonpanele en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Die Middellande bied 'n rits aktiwiteite insluitend fietsry en visvang en gaste kan 'n aantal plaasstalletjies besoek en die omgewing sodoende verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Miracle Mountain Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Miracle Mountain Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Langs die D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Miracle Mountain Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3993d42b2e1ae1b71997ffe88d1c199aba8dee5067e0f24dbc028289ea87d4ff54e67426ae5a6b494c8a7374bf3604781016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Off D156 Miracle Mountain 38 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.540657785247 30.074206864757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem