LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mirage Toeriste Kamers | LekkeSlaap
+24

Mirage Toeriste Kamers

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 93 resensies vir Mirage Toeriste Kamers
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Cornelius B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelius B
Gesin met tieners

Een nag oorgeslaap op reis van Suid-Kaap na Gauteng.

Het net 'n plek benodig om te rus vir 'n nag. Akkommodasie was baie basies, maar skoon en netjies. Vriendelike en behulpsame gasheer. Ons het laat gearriveer en en gasheer het vooraf wegneemetes vir ons gereël op ons versoek.

James B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorgeslaap.

Ek het lekker geslaap en was goed ontvang.

Shirley V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het kamer gebruik vir slaap. Laat aangekom en volgende oggend vroeg vertrek.

Sien sterre.

Maretha P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Maretha P
Saam met vriende

Sleep over on our way between Gauteng and West Coast.

It is like being in someone's house, sharing bathroom and kitchen with other quests and landlord - everything but the bedrooms. Not our cup of tea.

Mirage Toeriste Kamers se terugvoer

Die kamers wat u geboek het word geadverteer as kamers met deelgeriewe wat beteken dat die geriewe gedeel gaan word met ander gaste wat soort gelyke kamers boek. Kamers 4,6 en 7 het hul eie geriewe en sou u dalk beter gepas het. Jammer steeds vir u ongerief.

Mirage Toeriste Kamers
Hugo R - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Gasheer baie vriendelik. Kamer netjies en skoon.

Jurg O - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jurg O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, maar gerieflik.

Stort kort bietjie aandag.

Johan C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld vir enkelnag-oorslaap.

Goeie plekkie om nag oor te slaap.

Gerhardus B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die is nou waarde vir jou geld. Baie gerieflik en mense is baie vriendelik.

Marthie G - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marthie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker daar. Ons kon net nie bad nie, maar dit was nie hulle skuld nie. Daar was probleme met die dorp se water.

Aangename ondervinding.

Linda K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Linda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het per ongeluk 'n kamer sonder 'n badkamer gekies.

Ons moes R200 betaal vir 'n kamer met 'n badkamer. Daar was geen warm water nie en daar het slegs 'n dun straaltjie water uitgekom. Ons kon dus nie stort nie. Die matjie in die stort was papnat na vorige besoekers. Die matte is vuil en die kamer was vol stof. Klomp drade het ook afgehang teen muur by TV. Daar was geen deur aan badkamer.

Tony K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oorgeslaap en het dit baie geniet.

Ons het baie welkom gevoel en die kamer was skoon en netjies en ons het heerlik gekuier en geslaap al was dit net vir die aand se oorslaap.

Paul O - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul O
Enkelreisiger

Pleasant and clean. Gracious hosts. Noisy in front rooms on road.

Safe and secure parking. Near to restaurant and take-aways.

Helena S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Gesin met klein kinders

Awesome

Die eienaars was so vriendelik en hulpvaardig. Die badkamers was skoon, en die kamers was skoon en het vars geruik. Ons voertuig was ook veilig onderdak parkeer met ’n veilige elektroniese hek. Sal enige tyd weer daar oornag en beveel hulle aan vir reisigers.

Frederik J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik J
Gesin met tieners

Goedkoop, waarde vir geld, en lekker geslaap.

Lekker ontvangs. Goed geslaap. Geen probleme nie.

Frederik J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik J
Gesin met tieners

Skoon. Hulpvaardig. Lekker geslaap.

Ek wou 'n plek hê om my kop neer te lê vir 'n aand en lekker slaap. Mirage was net die regte waarde vir geld.

Carl D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awie en sy vrou Marinda was baie hulpvaardig en gasvry.

Ek kan Mirage Toeriste Kamers aanbeveel vir 'n oornagblyplek wat baie goed geleë is.

Nadine H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H
Gesin met tieners

Excellent value for money. Half way between the Northern Free State and the West Coast.

My daughter's favourite overnight spot in the Karoo. There is a signal so she can watch TV! My favourite overnight spot because it is the best value for money on the N12 down to the West Coast!

Patrick V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick V
Enkelreisiger

Very welcoming.

Very kind people, very helpful.

Danie J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap. Gemaklik en skoon geriewe.

Baie vriendelike eienaar. Baie behulpsaam.

Danie M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable & efficient.

Good place to sleep over on your way down to the west coast. It is more or less half way when taking the Karoo route.

Pierre O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare oornagverblyf met vriendelike en behulpsame ontvangs.

Die ontvangs was bereid om te help met navrae en behoeftes.

Patrick M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick M
Enkelreisiger

Good value for your money.

Awi and Miranda very helpful and good place to stop over CT to JHB. Take meals to cook in kitchen. All utensils on site. Will stay again. By.

Dries M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan aanbeveel.

Rustig, skoon, vriendelik.

Sandra V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is.

Netjies, skoon en gerieflik.

Bernice G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernice G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed verwelkom en alles verduidelik. Ons was twee opsies gegee vir verblyf. Netjies en skoon, maar baie oud. Het glad nie warm water gehad om te stort volgende oggend.

Sien sterre.

Dan M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dan M
Gesin met klein kinders

Baie onaangenaam.

Baie vuil vuil beddegoed, vuil matte, sleg ruikend honde- en kattepiepie oral.

Mirage Toeriste Kamers se terugvoer

Ek is jammer om van jou klagtes te hoor.

Jy was nie gelukkig met die kamers wat jy oorspronklik bespreek het nie, omdat daardie kamers nie hul eie badkamers het nie. Ons het Kamer 4 aangebied, mits jy die ekstra gelde inbetaal omdat Kamer 4 duurder is as die kamers wat jy bespreek het. Ongelukkig kon ons nie afslag aan jou bied nie, as gevolg van die feit dat ons bitter swaar gekry het gedurende die inperking van Covid.

Al ons kamers is dus silwerskoon en het vars beddegoed, gereed vir 'n gas om in te boek.

Mirage Toeriste Kamers
Johan R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Lekker, gemaklik en rustig.

Ons het heerlik oornag. Die lugversorger het die verblyf heerlik gemaak. Die eienaars het ons 4 uur die oggend bygestaan toe ons vertrek het.

Elise M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens is uitstekend.

Kan aanbeveel vir enige persoon of dit nou vir besigheid of vir blote vakansie is.

Anton V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en behulpsame eienaars.

Aanbeveel vir oornagverblyf tussen Gauteng en die Kaap.

Marlize D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D
Gesin met klein kinders

Friendly, neat and clean.

Very happy with our stay and the hosts, good value for money.

Johnny M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johnny M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs & gasvryheid was van hoogstaande gehalte

Kamer was besonder goed gemeubileer en netjies . Sal baie beslis weer daar tuisgaan.

Jan V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies.

Ons het vanaf Welligton na Parys gereis en het 'n plek halfpad gesoek om te oornag en het op Mirage afgekom. Ons was moeg en het die plek maklik gekry. Ons was baie vriendelik ontvang en is rondgewys. Ons kamer was netjies en skoon en ons het lekker geslaap. Baie dankie Awie en span.

Etienne S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very helpful and friendly service.

See stars.

Ivan V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies skoon gerieflik.

Alles wat jy nodig het.

Abdul S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdul S

In so 'n klein dorpie is 'n huis weg van die huis ongelooflik.

Skoon, pragtige huis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

In such a small town your home away from home amazing.

Clean, beautiful home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Shaun K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun K
Enkelreisiger

Nice, comfortable and pleasant.

The hosts were very friendly and went out of the way to make my stay enjoyable.

Leslie J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

The rooms are very neat and clean. The owner was very helpful and friendly.

Lindy V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy V
Gesin met klein kinders

Baie gasvrye couple.

Dankie vir spoedige hulp en vriendelikheid.

Almarie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie V
Saam met vriende

Baie aangenaam, maar daar is niks op die dorp en jy moet kos koop voordat jy soontoe gaan.

Die verblyf was baie lekker, hulle moet net ekstra TV-stasies kry. Soos genoem is daar niks om te doen nie en daar is net een DStv-stasie en KykNet.

Mirage Toeriste Kamers se terugvoer

Hi Almarie,

Die kamer waarin julle geslaap het , het n gaste huis pakket wat onder andere alle sport en fliek kanale het. Nogtans is ek baie bly julle het julle verblyf geniet.

Mirage groete
AWIE

Mirage Toeriste Kamers
Marlize R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlize R
Gesin met tieners

Vriendelik, hulpvaardig en netjies.

Letterlik net oornag, maar alles wat ons nodig gehad het.

Monica C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C

Everything was okay except two of the rooms did not have aircons at all.

All the rooms really need aircons. The owners were very friendly and assisted us with everything. The fans blow hot air.

Albert T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T
Enkelreisiger

Gerieflik.

Dit was baie gerieflik om hier te oornag vir Kaap-Gauteng reisigers.

Louis V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon die lekker braai-area geniet.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Alicia B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Alicia B
Gesin met klein kinders

Pateties!

Het in geloop en weer uit, nie eers deposito teruggekry nie!

Dick V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doeltreffend en netjies.

Maklik om te vind. Naggeraas mag steurend wees, maar nie in kamer 7 nie. Lugreëlaar het geloop. Alles is skoon en gerieflik. Beveel dit sterk aan.

Lucinda M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money, convenient en route to our destination, helpful staff and clean.

The staff gladly welcomed us. The room was clean and tidy. We enjoyed it completely.

Jan S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Enkelreisiger

Vriendelike mense, baie rustig, lekker geslaap. Sal weer gebruik.

Sien sterre.

Hennie & Ria C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie & Ria C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owners are honest, helpful, polite and professional. They know the industry.

We stayed over with our three little dog-children. The owner assisted me (I am 75 years of age) to offload and repack the next day. It was my wife's birthday. I do not know how they found this out, but early evening their daughter brought my wife flowers. This concluded the welcome experience, or maybe took it to the next level.

Marius M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Enkelreisiger

Value for money.

Skoon, veilig, goedkoop, ideaal. Halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Awie het selfs vir my 'n sak hout gegee sodat ek kon braai.

Pieter V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly people, and real value for money.

The place is conveniently half way from home to our destination where we could rest before traveling to Pretoria from Saldanha.

Hannetjie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamers en vriendelike diens.

Gaste kan gerus by Mirage Toeriste Kamers bespreek. Die kamers is baie skoon en netjies en die personeel vriendelik en hulpvaardig.

Judy A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy A
Saam met vriende

Ons het ons verblyf geniet.

Dankie vir die gasvryheid.

Paul H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Mirage se akkommodasie is aan te beveel. Beddens is gemaklik en die warm stort was baie welkom. Diens is puik en voertuig veilig.

Mirage Toeriste Kamers se terugvoer

Hi Paul
Baie dankie. Julle is meer as welkom om weer te kom.
Mirage groete
Marinda

Mirage Toeriste Kamers
Theunise V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gulhartige gasheer en gasvrou.

Ons het ons verblyf by Mirage baie geniet. Veilige en warm verblyf.

Mirage Toeriste Kamers se terugvoer

Dankie ons waardeer dit en u is altyd welkom.
Mirage groete,
Marinda

Mirage Toeriste Kamers
Adele S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Adele S
Gesin met tieners

Gemiddeld.

Kussingslope was vol kolle en die badkamer het slegs 'n gordyn wat baie onprakties is. Die stort spuit in 7 rigtings & het ook net 'n gordyn met geen neersit plek vir seep en sjampoe nie. Ek het net die basiese goed verwag vir die prys, niks buitensporig nie, maar daar was ongelukkig 'n tekort aan die basiese goed met ook geen spieël in die kamer naby 'n kragprop nie. Maar ons is vriendelik ontvang.

Mirage Toeriste Kamers se terugvoer

Beste Adele,

Ek is jammer om nou van die klagtes te hoor. Die oggend toe julle vertrek het, het julle geen klagtes gehad nie en gesê alles was piekfyn. Ek sou verwag het dat jy my onmiddelik moes sê van al die probleme sodat ek julle dadelik kon help.

Miskien was jul net te moeg gewees om die ingeboude seepbakkie met 'n nuwe seep in die stort te sien of die groot spieël in die badkamer. Steeds vra ek om verskoning vir die ongerief wat julle ervaar het.

Mirage-groete,
Awie

Mirage Toeriste Kamers
Phyllis G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phyllis G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stopover for one night.

Stopped over for the night, on the way to Colesberg, accommodation, cleanliness, hospitality excellent, would recommend to everyone.

Wessel M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Booked on short notice.

Stay was comfortable and well received.

Roger B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger B
Saam met vriende

Conveniently positioned and excellent value for money.

Rooms are clean and very close to both a Lodge (across the road) and a bush bar (just down the road) for food and drinks. Safe parking and great value for money.

Sharne D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay over.

We only spent one night at Mirage but it was a very pleasant stay, great people and great stay over.

Anton O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O
Saam met vriende

Bestuurder het geweet van ons koms en het ons ontvang. Parkeerplek is veilig en alle geriewe is daar. Dit is goedkoop en is uiters geskik vir 'n nag se oorslaap.

Ek sal vir seker weer tuisgaan by Mirage.

Angie A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, helpful hosts, everything clean.

Comfortable stay over. Passing traffic a bit noisy though.

Leigh W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh W
Saam met vriende

Gerieflik!

Dit was gerieflik en lekker om by Mirage tuis te wees, fasiliteite was op standaard en veilige parkering. Die man/eienaar was baie vriendelik met ontvangs.

Penny C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Penny C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld maar geen fancy plek.

Die plek is baie netjies en vir seker waarde vir geld vir n vinnige oornag. Die plek het baie potensiaal. Eienaars baie vriendelik. Dankie tog vir die lugversorger. Goeie gehalte beddegoed.

Mario S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mario S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en billik met tariewe.

Lekker vir 'n oornagstop, bene te rek en te rus, het ook lekker gebraai. Dankie vir die gebruik van die geriewe.

Eva M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eva M
Gesin met tieners

It is ideal just for overnight stay!

Not so comfortable; hospitality fine!

Ian T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike diens.

Ons was baie vriendelik verwelkom, kamer baie netjies en skoon. Ons is baie tuis laat voel. Baie professionele diens ontvang.

Elna S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna S
Gesin met klein kinders

Huislik, tuislik.

Tuis, warm, vriendelik.

Lourens V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens V
Saam met vriende

Oud maar skoon.

Ou perseel, maar skoon. Het net oor geslaap, geen fout met die plek.

Isabel S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks fênsie nie, maar prakties, goed geleë & waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs deur die eienaar en sy vrou. Dalk nou nie 'n wittebroodsbestemming nie, maar daardie prys vir oornag direk op die hoofroete, met dubbelbed, en suite-badkamer en lugversorging (lg. 'n Moet met temperature van diep in die 30°C!) is dit beslis goeie waarde vir geld. Vat net Doom en Tabbard saam vir die muskiete! Die lorries wat snags verbyry is effe steurend, maar die geraas word grootliks uitgeskakel deur die gedreun van die lugversorging. Ons het heel lekker geslaap, dankie!

Andre F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well received and made to feel at home immediately.

Place was neat, tidy and ready to receive us in a friendly way. Secure parking and safe grounds. Amenities all available and we thoroughly enjoyed our stay over.

Jeremias Cornelus S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremias Cornelus S
Enkelreisiger

Die plek was soos 'n huis weg van die huis en die mense baie vriendelik gewees.

Na die baie lang reis was dit lekker gewees om die gastehuis sommer maklik te kon kry en die diens was uitstekend gewees. Die mense wat my gehelp het was baie vriendelik en behulpsaam met alle vrae wat ek gehad het om sekerheid te kry van hoe als werk.

Gerrie M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie M
Gesin met klein kinders

Nie Queen's kamers, maar meer waarde as waarvoor jy betaal.

Vir wat jy betaal, moenie verwag jy gaan in die Queen's chambers slaap nie. Warm bed en warm stort, vriendelike behulpsame mense. For a quick nap and go, beslis die moeite werd.

Margaret B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B
Saam met vriende

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs.

Ek het my verblyf by Mirage Toeriste Kamers baie geniet. Dit was lekker om 'n skinkbord met 'n ketel, koffie, tee, melk, suiker én 'n pakkie koekies te kry. Ek het sommer welkom gevoel. Dit was ook lekker om die gebruik van die kombuis te hê. Met ons aankoms het ons ook elkeen die heerlikste stuk wortelkoek gekry. Dit was groot bederf. Die bed het heerlik geslaap en die badwater was warm. Dit was baie gerieflik om DStv te hê.

Solange G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Solange G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owners were helpful and accommodating.

The people in town are friendly, unlike the inhabitants of Johannesburg.

Gert V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie goeie vriendelike diens. Mooi skoon en pragtig.

Kobus S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek om vinnig reis-moegheid af te skud.

'n Slaapplek langs die langpad om reis-moegheid vinnig hok te slaan teen lae koste.

Deoni S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deoni S
Enkelreisiger

Uitstekend. Sal weer gebruik maak in toekoms.

Baie lekker oorgebly, puik diens. Baie dankie aan Awie en sy vrou vir alles wat hul vir my gedoen het, word opreg waardeer.

Anne-marie V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie V

Ons kinders het heerlik oorgebly, baie dankie.

Baie dankie Awie vir al jou moeite, die seuns het lekker gerus na hul lang rit, alles was perfek.

Irene S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Irene S
Gesin met tieners

Vir net een aand se oorslaap was dit gerieflik.

Hulle was baie behulpsaam, en die kamers was skoon en lekker koel.

Ria L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable aircon helped a lot.

Netjiese koel kamers. Ligging ideaal. Halfpad Kaap toe. Reg oor Karoo-lodge indien jy van hulle restaurant gebruik wil maak.

Sarel C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf geniet en sal weer gebruik maak daarvan.

Die kamers kort afronding, maar hulle is tans besig met opknappings. Die voertuig was veilig agter 'n veiligheidshek en die persoon aan diens was behulpsaam en gasvry.

Andreas N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas N
Saam met vriende

Perfek vir 'n oornagstop.

Positief: Maklik om te kry aangesien dit in die hoofstraat is. Baie vriendelike personeel. Aircon! Negatief: Die stortkop het 'n skoonmaak nodig (Die water spyt in alle rigtings).

Hannes V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fotos is misleidend.

Dis 'n "oorslaap" waar mens net eenkeer oorslaap.

Mirage Toeriste Kamers se terugvoer

Dit is eintlik jammer dat dit nou die verskoning is want met ons persoonlike gesprek het u erken dat u net die prys gekyk het en nie die detail van die kamer nie. Ek het jul steeds tegemoet gekom en jul n kamer aangebied met sy eie badkamer en vir jul afslag gegee daarop waarmee jul vreeslik in jul skik was. Al wat op die fotos kan verskil is moontlik die beddegoed wat ek dink verstaanbaar is aangesien hul gereeld gewas moet word.

Mirage groete,
Awie

Mirage Toeriste Kamers
Gerhard L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, mooi, elegant.

Moet dankie sê, het 'n mediese noodgeval gehad waar eienaar my na dr toe geneem het met sy privaat voertuig vir mediese behandeling en my bygestaan het tot ek terug na hospitaal in Kaap vervoer was en nie in Hope Town kon bly nie. Was egter vir 'n ander aand bespreek maar hulle het dit sonder enige probleme verander.

Fantie L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fantie L
Enkelreisiger

Ideale oornagplek.

Baie gawe mense en alles wat nodig is vir oorslaap. Ek het laat ingekom en vroeg gery sonder enige probleme en is hartlik ontvang.

Carl G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G
Enkelreisiger

Goed genoeg vir oorslaap die aand.

Vriendelik en behulpsaam ontvang. Veilige parkering.

Louw C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw C
Enkelreisiger

Gemaklike, vriendelike diens.

Ek het regtig baie lekker gebly by Mirage. Awie was bereid om 3 uur op te staan en die hek oop te maak selfs sodat ek vroeg kan loop. Waarde vir geld definitief en vriendelike diens.

Mirage Toeriste Kamers se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar, ek waardeer dit opreg. Ek probeer altyd om my gaste tuis en gemaklik te laat voel en probeer om sover as moontlik aan hul behoeftes en versoeke te voldoen. Jy is altyd welkom hier en sal volgende keer weer 3 uur opstaan as ek moet.
Baie dankie,
Mirage groete
Awie

Mirage Toeriste Kamers
Petro B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe vir die lugversorging wat nie gewerk het nie was alles goed.

Alles was goed maar toe ons daar aankom het die lugversorging nie gewerk nie, hulle het wel vir ons 'n waaier gegee, maar dit was nogal 'n steurnis terwyl ons geslaap het.

Lynette S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Die prys per nag is ongelooflik goedkoop.

Mirage Toeriste Kamers se terugvoer

Baie dankie julle is altyd welkom hier by Mirage toeriste kamers.

Mirage Toeriste Kamers
Adriaan B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan B
Gesin met tieners

Ons is vriendelik ontvang en het gerieflik in 'n skoon kamer geslaap.

Vriendelike ontvangs, skoon kamers, alle kragproppe het gewerk, veilige parkering.

Mirage Toeriste Kamers se terugvoer

Baie dankie julle is altyd welkom

Mirage Toeriste Kamers
Charvette R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charvette R
Gesin met tieners

Baie basiese geriewe. Die pad raas. Beddens nie vars nie.

Wasgeriewe was skoon, maar nie privaat nie. Slaapkamers muf. Beskou dit goed vir nie-kieskeuriges wat net 'n bed en 'n stort benodig.

Mirage Toeriste Kamers se terugvoer

Alle kommentaar word sover as moontlik positief opgeneem om te probeer verbeter, maar in sommige gevalle is ons bly alle mense is nie so kieskeurig nie en snaaks genoeg dat jy nie enige kommentaar gegee het toe jy hier geslaap het nie. Volgende keer staan dit jou vry om in 'n hotel te slaap as jy nie te kieskeurig is oor die onkostes nie. Jammer as dit dalk bietjie persoonlik klink.

Mirage Toeriste Kamers
Riaan U - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan U
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy slegs 'n kussing soek om jou kop te lê, is Mirage ok.

Die eienaars het wel baie hard probeer om ons verblyf aangenaam te maak maar daar lê nog baie werk vir hulle voor. Die stort se knop het afgeval toe ek hom draai en die rakkie in die badkamer waarop stof was, het ook af gevoeter maar bed linne was skoon en ook die kamer. Die waaier het verligting gebring vir 'n baie warm kamer. Etensplekke is slegs een pub waarheen ons gegaan en vreeslik geniet het. Vriendelike mens en baie skoon en wel geprys. Sal dit aanbeveel as jy net wil kom slaap.

Heide K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Heide K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal die slaapplek net vir laaste uitkoms aanbeveel.

Badkamer het nie 'n soliede deur nie en dus is daar geen privaatheid nie. Baie raserig as gevolg van die hoofpad wat reg by die voordeur verbyloop. Die kamermeubels kan gerus opgegradeer word.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk2InnkgAkOdmDEpg8n2akusNLLqtt6JZNMc0YVrsxPoRo9XOO5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 6 Mark Street Britstown 8782 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.587801850927 23.504941012303
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem