Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mirage Toeriste Kamers

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mirage Toeriste Kamers is die ideale oornagplek vir reisigers in Britstown op die N12-roete.

Gaste kan kies uit 3 kamers wat gerieflik gemeubileer is met dubbelbeddens of enkelbeddens of 'n kombinasie van albei. 3 van die kamers het en suite-badkamers en die ander deel 2 badkamers waarvan 1 'n bad en die ander 'n stort het.

Daar is ook TV's en van die kamers het lugversorging waar die ander weer waaiers het. Gratis koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar in elke kamer.

Daar is 'n gedeelde kombuis waar gaste maaltye kan voorberei met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, breekware en eetgerei. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek agter 'n hek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 130 resensies vir Mirage Toeriste Kamers
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Markstraat 14, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mirage Toeriste Kamers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk2InnkgAkOdmDEpg8n2akusNLLqtt6JZNMc0YVrsxPoRo9XOO5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 6 Mark Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.587801850927 23.504941012303